Te eenders, te anders

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Te eenders, te anders by Elsa Winckler, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Winckler ISBN: 9780624057673
Publisher: Tafelberg Publication: April 5, 2013
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Elsa Winckler
ISBN: 9780624057673
Publisher: Tafelberg
Publication: April 5, 2013
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Aileen het lank rondgeval tussen beroepe en oorsee rondgerits, maar nou is sy terug op Stellenbosch en sy weet wat sy wil hê: haar eie pâtisserie wat Stellenbossers sal wys hoe fyngebak nou eintlik lyk. Sy’t reeds die perfekte perseel gevind, ook. Maar . . . die eienaar van die gebou is absoluut, heeltemal onmoontlik! Allen Muir is alles wat Aileen verfoei: eiewys, humeurig, vinnig om kwaad te word – inderdaad ’n rooikop, nes sy self, maar sowaar, sý ken darem maniere! Wanneer sy saam met ’n vriendin ’n lesing oor persoonlikheidstipes bywoon, weet sy dit vir seker: Sy en Allen sal nooit om dieselfde vuur kan sit nie. En tog . . . Sy’s al baie gesoen, onder meer deur ’n Fransman, en niemand se soene is naastenby so opwindend soos wanneer Allen selfs net naby haar kom nie . . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Aileen het lank rondgeval tussen beroepe en oorsee rondgerits, maar nou is sy terug op Stellenbosch en sy weet wat sy wil hê: haar eie pâtisserie wat Stellenbossers sal wys hoe fyngebak nou eintlik lyk. Sy’t reeds die perfekte perseel gevind, ook. Maar . . . die eienaar van die gebou is absoluut, heeltemal onmoontlik! Allen Muir is alles wat Aileen verfoei: eiewys, humeurig, vinnig om kwaad te word – inderdaad ’n rooikop, nes sy self, maar sowaar, sý ken darem maniere! Wanneer sy saam met ’n vriendin ’n lesing oor persoonlikheidstipes bywoon, weet sy dit vir seker: Sy en Allen sal nooit om dieselfde vuur kan sit nie. En tog . . . Sy’s al baie gesoen, onder meer deur ’n Fransman, en niemand se soene is naastenby so opwindend soos wanneer Allen selfs net naby haar kom nie . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Bitter bloeisels by Elsa Winckler
Cover of the book Die vierletterwoord by Elsa Winckler
Cover of the book Die dieper droom by Elsa Winckler
Cover of the book Fluisterliefde by Elsa Winckler
Cover of the book Die dingesfabriek 2: Jannus en Kriek onder die see by Elsa Winckler
Cover of the book Veldpad van verlange by Elsa Winckler
Cover of the book Moerbeibos by Elsa Winckler
Cover of the book Democracy and Delusion by Elsa Winckler
Cover of the book Om Amelie se tafel by Elsa Winckler
Cover of the book Liefde onder die sterre by Elsa Winckler
Cover of the book Tuiskoms by Elsa Winckler
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 6 by Elsa Winckler
Cover of the book Helena Hugo Eerste Keur by Elsa Winckler
Cover of the book Margot en die meerman by Elsa Winckler
Cover of the book Om joune te wees by Elsa Winckler
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy