Narkose vir die hart

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Narkose vir die hart by Helena Hugo, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Helena Hugo ISBN: 9780624052012
Publisher: Tafelberg Publication: April 28, 2011
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Helena Hugo
ISBN: 9780624052012
Publisher: Tafelberg
Publication: April 28, 2011
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Narkotiseur Saranie du Plessis is al goed aan die verkeerde kant van dertig en steeds enkellopend. Van kleins af was haar broers erg besitlik en het geen vryer rondom haar geduld nie. Saranie is trots daarop dat sy uiters professioneel is en haar werk eerste stel.  Maar wanneer sy een aand per ongeluk drie ampules morfien in haar doktersjas se sak ontdek en amper by ’n padblokkade vasgetrek word, is sy in die knyp. Doodbang om dit terug te neem, kom die stil en afsydige sjirurg Franz Strauss onverwags tot haar redding.  Met dié geheim tussen hulle ontwikkel ’n vriendskap wat gou-gou deur die res van die hospitaalpersoneel raakgesien word – veral deur hospitaaldokter Corné Vermaak, wat lankal ’n ogie op Saranie het. Ook by die kil, geskeide Glenda Olckers gaan hierdie ontluikende vriendskap nie ongesiens verby nie.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Narkotiseur Saranie du Plessis is al goed aan die verkeerde kant van dertig en steeds enkellopend. Van kleins af was haar broers erg besitlik en het geen vryer rondom haar geduld nie. Saranie is trots daarop dat sy uiters professioneel is en haar werk eerste stel.  Maar wanneer sy een aand per ongeluk drie ampules morfien in haar doktersjas se sak ontdek en amper by ’n padblokkade vasgetrek word, is sy in die knyp. Doodbang om dit terug te neem, kom die stil en afsydige sjirurg Franz Strauss onverwags tot haar redding.  Met dié geheim tussen hulle ontwikkel ’n vriendskap wat gou-gou deur die res van die hospitaalpersoneel raakgesien word – veral deur hospitaaldokter Corné Vermaak, wat lankal ’n ogie op Saranie het. Ook by die kil, geskeide Glenda Olckers gaan hierdie ontluikende vriendskap nie ongesiens verby nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Dis koue kos, skat by Helena Hugo
Cover of the book Die dingesfabriek 4: Jannus en Kriek en die tydmasjien by Helena Hugo
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 2 by Helena Hugo
Cover of the book Hartklop Omnibus 2 by Helena Hugo
Cover of the book Brandwaterkom by Helena Hugo
Cover of the book Die boek van Ester by Helena Hugo
Cover of the book Iemand soos jy by Helena Hugo
Cover of the book Die Poort 3: Helers by Helena Hugo
Cover of the book Drome van gister by Helena Hugo
Cover of the book Ena Murray Omnibus 36 by Helena Hugo
Cover of the book What every boy should know by Helena Hugo
Cover of the book Rebecca by Helena Hugo
Cover of the book Om met vuur te speel by Helena Hugo
Cover of the book Liefde sonder hawe by Helena Hugo
Cover of the book Hoopvol by Helena Hugo
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy