Somer van betowering

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Somer van betowering by Schalkie Van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie Van Wyk ISBN: 9780624064121
Publisher: Tafelberg Publication: April 5, 2013
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie Van Wyk
ISBN: 9780624064121
Publisher: Tafelberg
Publication: April 5, 2013
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

In Somer van betowering leer ken ons ’n stinkryk heks met ’n hart van goud, ’n potjierol-kluisenaar met die empatie van ’n reus, ’n beeldskone meisie met die liefde van ’n vrou, en die man van haar drome met ’n hart vol vyandigheid. Dit is die boeiende verhaal van Elbie de Villiers se liefde vir haar ouer suster se kleintydmaat, Luan Stegmann, en sy weiering om dit te glo, totdat dit byna te laat is. Dit neem die leser mee op ’n reis wat vertel van onselfsugtigheid, alleenliefde, waagmoed – en uiteindelik: betowering.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

In Somer van betowering leer ken ons ’n stinkryk heks met ’n hart van goud, ’n potjierol-kluisenaar met die empatie van ’n reus, ’n beeldskone meisie met die liefde van ’n vrou, en die man van haar drome met ’n hart vol vyandigheid. Dit is die boeiende verhaal van Elbie de Villiers se liefde vir haar ouer suster se kleintydmaat, Luan Stegmann, en sy weiering om dit te glo, totdat dit byna te laat is. Dit neem die leser mee op ’n reis wat vertel van onselfsugtigheid, alleenliefde, waagmoed – en uiteindelik: betowering.

More books from Tafelberg

Cover of the book The Rise & Demise of the Afrikaners by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Tweede kans op liefde by Schalkie Van Wyk
Cover of the book The President's Keepers by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Bambi en die boef by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Hartstog in Malawi by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Plesierengel by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 15 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Isabella by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 7 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Hitler, Verwoerd, Mandela and me by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Goodbye, Chocolate Charlie by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Laduma vir die liefde by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Dubbelspel by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Bloeisels in die wind by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Junior in Saal 7 by Schalkie Van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy