Die Poort 1: Bewakers

Kids, Fiction, Love and Romance, Teen, Fiction - YA, Romance
Cover of the book Die Poort 1: Bewakers by Nelia Engelbrecht, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Nelia Engelbrecht ISBN: 9780624077480
Publisher: Tafelberg Publication: July 6, 2016
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Nelia Engelbrecht
ISBN: 9780624077480
Publisher: Tafelberg
Publication: July 6, 2016
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

“Die poort is oop.” Ek skrik my amper besimpeld toe die ou tannie langs my skielik praat. Ek draai na haar toe. My nekhare rys en my lyf slaan hoendervleis uit. Ek sweer iemand het haar iewers in ’n begraafplaas opgegrawe. Geel vel span styf bo-oor haar kop, en hier en daar klou bossies hare soos droë gras aan haar kopvel vas. Sy leun nader. Ek ruik verlepte blomme. “Jy het haar ook gesien,” sê sy. “Hulle het haar kom haal.” Sy trek haar ogies nog kleiner. “Die stomme baba. Hy gaan nou sonder ’n ma grootword.” Skielik gryp sy my hande. Ek kyk af. Kraaikloue klem my vingers vas. ’n Vreemde hitte styg op in my arms, my nek, my kop. Ek probeer my hande uit hare trek, maar my spiere wil nie na my brein luister nie. “Ek weet nie wat Tannie . . .” “Jy wéét,” val sy my in die rede. “Jy sién. Nes ek.”

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

“Die poort is oop.” Ek skrik my amper besimpeld toe die ou tannie langs my skielik praat. Ek draai na haar toe. My nekhare rys en my lyf slaan hoendervleis uit. Ek sweer iemand het haar iewers in ’n begraafplaas opgegrawe. Geel vel span styf bo-oor haar kop, en hier en daar klou bossies hare soos droë gras aan haar kopvel vas. Sy leun nader. Ek ruik verlepte blomme. “Jy het haar ook gesien,” sê sy. “Hulle het haar kom haal.” Sy trek haar ogies nog kleiner. “Die stomme baba. Hy gaan nou sonder ’n ma grootword.” Skielik gryp sy my hande. Ek kyk af. Kraaikloue klem my vingers vas. ’n Vreemde hitte styg op in my arms, my nek, my kop. Ek probeer my hande uit hare trek, maar my spiere wil nie na my brein luister nie. “Ek weet nie wat Tannie . . .” “Jy wéét,” val sy my in die rede. “Jy sién. Nes ek.”

More books from Tafelberg

Cover of the book 'n Stukkie van jou hart by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Rugby in our blood by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Letitia en die lektor by Nelia Engelbrecht
Cover of the book The Camp Whore by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Bottelnek by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Victoriavalle van liefde by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Soete verleiding by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Liefde in fokus by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Ena Murray Omnibus 34 by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Skat van onheil by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Spertyd by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Dare We Hope? by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Jakkalswater by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Môrester in die hart by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Droomman aan boord by Nelia Engelbrecht
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy