Elsa Winckler: 36 books

Book cover of Elsa Winckler Eerste Keur
by Elsa Winckler
Language: Afrikaans
Release Date: May 6, 2018

In ​Van altyd af ​vertrou Reynecke nie Cilla se intuïtiewe benadering met diere nie. Sy krap ook al sy vooropgestelde idees oor die lewe om. Aileen kan nie wag om haar pâtisserie se deure oop te maak in ​Te eenders, te anders. Allen Muir, die eienaar van die perseel, is egter ’n onwelkome...
Book cover of hoe diep die liefde le
by elsa winckler
Language: English
Release Date: January 6, 2017

Hierdie is 'n omnibus bestaande uit drie van Elsa Winckler se vorige Romanzas Waar liefde le, Want daar's skoenlappers en Heldergeel dag.
Book cover of Liefde langs die Eersterivier
by Elsa Winckler
Language: English
Release Date: January 2, 2016

Hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van Elsa Winckler se vorige Romanzas, Tussen jazz en rock, Anderkant liefhe en Sonder bagasie.Tussen jazz en rock: Hy laat haar sweet, swaar asemhaal. En dit oor sy kaal bolyf, sy blouselblou oe, sy bitter sexy boudjies ... Sanet is juis voos vir mans. Maar...
Book cover of 'n Liedjie vir Anine
by Elsa Winckler
Language: Afrikaans
Release Date: April 13, 2017

Zander Breedt is ’n gewilde musiekster. Maar roem het ’n wrang smaak – hy voel asof hy teen ’n muur vasbid; die antwoorde waarna hy soek, kry hy nie in sy Bybel nie. En die nuwe aangetroude familielid, Anine, maak dinge nie makliker nie. Dis duidelik dat Anine nie veel oog hare het vir popsangers...
Book cover of Perfekte formule
by Elsa Winckler
Language: English
Release Date: January 7, 2013

Elena is pas aangestel as die laboratoriumanalis in 'n wynkelder. Ervaring het sy nie, maar sy moet gou leer want hier moet alles vinnig gebeur. Veral vir een man moet sy bontstaan: die onweerstaanbare, humeurige wynboer met die karamelbruin oe. Elena dans egter nie na sy pype nie en maak geen geheim...
Book cover of An Irresistible Temptation
by Elsa Winckler
Language: English
Release Date: April 22, 2019

She has enough trouble in her life – she doesn’t need him to add more. While school teacher Dana Roux is attracted to hotel tycoon David, she has no intention of ever acting on it. He’s way out of her league, and, as a former investigative journalist, David would soon discover the sordid...
Book cover of The Whisperer
by Elsa Winckler
Language: English
Release Date: March 10, 2017

Loving him could destroy her… High school teacher Cilla Stevens has always been different, especially in how she connects with animals. When she calms a stray dog during an incident at school, she’s asked to help a nearby farm with a difficult horse. Cameron Rahl has had a very different relationship...
Book cover of Sonder bagasie
by Elsa Winckler
Language: English
Release Date: January 2, 2012

Lisa ontmoet haar nuwe baas voor sy weet wie hy is. Tot haar skande! Maar wat van sy hond en sy deurmekaar huis? Sy te blou oe en gespierde lyf is egter 'n groter probleem ...
Book cover of Want daar's skoenlappers
by Elsa Winckler
Language: English
Release Date: January 8, 2012

Gemma is 'n mediese dokter en Nick 'n oorlogsfotograaf. Boonop is hulle aangetroude familie. Maar op die een of ander manier vryf hulle mekaar telkens verkeerd op. Of is hulle eintlik onweerstaanbaar vir mekaar?
Book cover of Liefde in laslap
by Elsa Winckler
Language: Afrikaans
Release Date: March 22, 2015

Natalie Olivier het geen familie van haar eie nie, maar by haar vriendin Amelie se mense voel sy tuis. Totdat Amelie se swaer van Italië terugkeer. Neethling Meyer se sjokoladebruin oë onthuts Natalie heeltemal. En toe hy haar boonop soen, wil haar hart net nie meer normaal klop nie. Maar Neethling...
Book cover of Ultrasatyn 2
by Elsa Winckler, Amelia Strydom
Language: Afrikaans
Release Date: November 6, 2016

Twee stomende verhale: In Ridderspoor en rose sê Alan dat Corinne nie sy tipe is nie; hy soek ’n “stemmige” vrou wat kliënte beïndruk. Sy sal hom wys presies hoe ónstemmig sy kan wees, sodat hy nooit weer met ’n ander vrou tevrede sal wees nie. In Alfaman in Armani sit erotikaskrywer Lenka...
Book cover of Van altyd af
by Elsa Winckler
Language: Afrikaans
Release Date: December 13, 2011

Cilla is ’n hoërskoolonderwyseres op die Overbergse dorp Caledon. Haar groot liefde is diere – perde in die besonder – en sy kan van kleins af met hulle kommunikeer. Toe Reynecke Retief se hings probleme gee, vra sy plaasbestuurder haar om te help uitvind wat die perd pla, maar dis gou vir...
Book cover of Om Amelie se tafel
by Elsa Winckler
Language: Afrikaans
Release Date: August 30, 2014

Amelie doen nie groepwerk nie. Sy doen nie motorbestuur nie, en sy doen ook nie mans wat vir haar lelies of juweliersware aandra nie. Ja, sy’t ’n bietjie bagasie – en wie het nogal nie? Maar wanneer spanbou-spesialis en bedryfsielkundige Chris op die prentjie verskyn, en boonop veroorsaak dat...
Book cover of Te eenders, te anders
by Elsa Winckler
Language: Afrikaans
Release Date: April 5, 2013

Aileen het lank rondgeval tussen beroepe en oorsee rondgerits, maar nou is sy terug op Stellenbosch en sy weet wat sy wil hê: haar eie pâtisserie wat Stellenbossers sal wys hoe fyngebak nou eintlik lyk. Sy’t reeds die perfekte perseel gevind, ook. Maar . . . die eienaar van die gebou is absoluut,...
12 3
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy