Hartklop Omnibus 1

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Hartklop Omnibus 1 by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux ISBN: 9780624073956
Publisher: Tafelberg Publication: June 6, 2015
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
ISBN: 9780624073956
Publisher: Tafelberg
Publication: June 6, 2015
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

In Hoe kwesbaar die hart vertrou dokter Brenda Wiechers nie aantreklike mans nie. Daarom onderdruk sy die gevoelens wat die dodelik aantreklike dokter Charl Naudé in haar wakker maak. Hy is boonop getroud, des te meer rede vir Brenda om hom te vermy. Tog kom sy mettertyd agter dat daar ʼn ánder storie agter sy suksesvolle uiterlike lê. In Dokter van drome moet Anastasia de Wit desnoods vir die plastiese chirurg dokter Juan Harmse werk. Wat haar betref, is hy bloot ʼn aantreklike geldwolf wat vroue se ydelheid uitbuit en al die pad bank toe lag. Daar is ʼn gedrewe passie in hom wat haar bang – en ook opgewonde – maak… In Tango met ʼn chirurg is mediese student Salome keelvol vir alles en almal by Chirurgie: Hoekom is die briljante maar befoeterde dr. Bart de Lange, haar studieleier, so snaaks met haar – en dit terwyl sy net oë het vir hom? En professor Tjaart Dekker? Wat voer hy in die mou met al sy bedekte insinuasies? Daarom wend sy haar tot die een ding wat sy kán doen – tango.

More books from Tafelberg

Cover of the book Lokstem van die liefde by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
Cover of the book Wie met vuur speel by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
Cover of the book Witboy in Africa by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
Cover of the book 'n Stukkie van jou hart by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
Cover of the book Beminde vreemdeling by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
Cover of the book New hope for ADHD in children and adults by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
Cover of the book Wag-'n-bietjiebos van die liefde by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
Cover of the book Terug na Eden by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
Cover of the book Soete verleiding by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 10 by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
Cover of the book Melodie Omnibus 1 by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
Cover of the book Bosveldliefde vir Jemma by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
Cover of the book Kringe in 'n bos by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
Cover of the book Om ’n reënboog te vang by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
Cover of the book Isabella by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy