Tydlose liefde

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Tydlose liefde by Elsa Winckler, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Winckler ISBN: 9780624067085
Publisher: Tafelberg Publication: April 5, 2014
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Elsa Winckler
ISBN: 9780624067085
Publisher: Tafelberg
Publication: April 5, 2014
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Kalinda het uit Toronto gekom om navorsing te doen oor Kanadese soldate in die Anglo-Boereoorlog. Sy’s twee jaar terug van Neil geskei en het Suid-Afrika agtergelaat vir ’n nuwe lewe, maar noudat sy terug is in die land, onthou sy opnuut sy dreigende laaste woorde aan haar . . . Maar vir eers het sy ander probleme. Soos die spook, jou wrintiewaar ’n regte-egte spook, wat in haar kar geklim het op pad na Paardeberg − én haar kantsakdoekie op die sitplek agtergelaat het. En dan, op die plaas aangekom, het sy te kampe met die wildewragtag van ’n Zach, rekenaarspeletjie-ontwerper en opstandige asmalyer, met sy onversadigbare drang na werklik ekstreme sportsoorte − en die onverklaarbare drif wat dadelik tussen hulle posvat. Terwyl Kalinda die geskiedenis en haar spook se spore volg, kry sake tussen haar en Zach alte vinnig koers – maar sy hoor mos van sy arrogante drie-date-reël, en sy weet haar hart het dít allermins nodig. Boonop is Neil tóg nie iets van die verlede nie . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Hartstog in Malawi by Elsa Winckler
Cover of the book Ena Murray Keur 1 by Elsa Winckler
Cover of the book Ena Murray Keur 15 by Elsa Winckler
Cover of the book The Bird of Heaven by Elsa Winckler
Cover of the book Winde van herinnering by Elsa Winckler
Cover of the book Waar die Suiderkruis hang by Elsa Winckler
Cover of the book Haar beste bruidegom by Elsa Winckler
Cover of the book Katrientjie by Elsa Winckler
Cover of the book Wilna Adriaanse-omnibus 1 by Elsa Winckler
Cover of the book Ena Murray Omnibus 28 by Elsa Winckler
Cover of the book Die hart se tweede lente by Elsa Winckler
Cover of the book Yes, Really! by Elsa Winckler
Cover of the book 'n Wêreld sonder grense by Elsa Winckler
Cover of the book Speurhond Willem en die diamantdiewe by Elsa Winckler
Cover of the book Secret Revolution by Elsa Winckler
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy