Van altyd af

Fiction & Literature
Cover of the book Van altyd af by Elsa Winckler, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Winckler ISBN: 9780624058731
Publisher: Tafelberg Publication: December 13, 2011
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Elsa Winckler
ISBN: 9780624058731
Publisher: Tafelberg
Publication: December 13, 2011
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Cilla is ’n hoërskoolonderwyseres op die Overbergse dorp Caledon. Haar groot liefde is diere – perde in die besonder – en sy kan van kleins af met hulle kommunikeer. Toe Reynecke Retief se hings probleme gee, vra sy plaasbestuurder haar om te help uitvind wat die perd pla, maar dis gou vir haar duidelik dat Reynecke haar nie vertrou nie. Trouens, hy beskuldig haar daarvan dat sy sy perd wil toor, en haar intuïtiewe benadering staan hom geensins aan nie. Maar sy diepblou oë en swart krulhare is vir haar vreeslik bekend. Het sy hom nie al iewers ontmoet nie? Langbeen, donkerkop Cilla krap terselfdertyd al Reynecke se vooropgestelde idees oor verhoudings en die lewe om. Daar is soveel hartseer in sy verlede . . .  sal hy ooit teenoor homself kan erken dat Cilla van altyd af vir hom bedoel is?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Cilla is ’n hoërskoolonderwyseres op die Overbergse dorp Caledon. Haar groot liefde is diere – perde in die besonder – en sy kan van kleins af met hulle kommunikeer. Toe Reynecke Retief se hings probleme gee, vra sy plaasbestuurder haar om te help uitvind wat die perd pla, maar dis gou vir haar duidelik dat Reynecke haar nie vertrou nie. Trouens, hy beskuldig haar daarvan dat sy sy perd wil toor, en haar intuïtiewe benadering staan hom geensins aan nie. Maar sy diepblou oë en swart krulhare is vir haar vreeslik bekend. Het sy hom nie al iewers ontmoet nie? Langbeen, donkerkop Cilla krap terselfdertyd al Reynecke se vooropgestelde idees oor verhoudings en die lewe om. Daar is soveel hartseer in sy verlede . . .  sal hy ooit teenoor homself kan erken dat Cilla van altyd af vir hom bedoel is?

More books from Tafelberg

Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 2 by Elsa Winckler
Cover of the book Hoopvol by Elsa Winckler
Cover of the book In jou hande by Elsa Winckler
Cover of the book Die geheim van Rust der Vrede by Elsa Winckler
Cover of the book Lokstem van die liefde by Elsa Winckler
Cover of the book Geheime liefde by Elsa Winckler
Cover of the book Wat Meisies moet weet by Elsa Winckler
Cover of the book Tik by Elsa Winckler
Cover of the book Willem Poprok (skooluitgawe) by Elsa Winckler
Cover of the book Katryn van die klipdassies by Elsa Winckler
Cover of the book Marlene en die macho man by Elsa Winckler
Cover of the book Tafelberg Short: Awakening the Lion by Elsa Winckler
Cover of the book My hartjie, my liefie by Elsa Winckler
Cover of the book Bosveldliefde vir Jemma by Elsa Winckler
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 6 by Elsa Winckler
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy