Willem Poprok (skooluitgawe)

Kids, Fran&
Cover of the book Willem Poprok (skooluitgawe) by Derick Van der Walt, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Derick Van der Walt ISBN: 9780624065944
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2013
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Derick Van der Walt
ISBN: 9780624065944
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2013
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Partymaal draai die lewe anders uit as wat jy dit in jou wildste drome voorgestel het. Vir Willem van Vuuren is die hoërskool eerder ’n nagmerrie as die avontuur waarop hy gehoop het. Want almal eis hulle pond vleis van hom: Daar is die vreemde karakters in die kunsklas waarin hy per ongeluk beland, die rugbyspan waarin hy ter wille van sy pa se Twickenham-knie moet vasbyt, en die simpel kompetisie waarvoor sy broers hul pa wil inskryf. Hallo – hulle pá! Dalk is juffrou Blom reg: Partymaal moet jy jou eie kop volg. En sy behoort te weet, want sy kan ’n rugbybal skop dat dit klein word. Willem Poprok is bekroon met ’n Silwer Sanlam-prys vir Jeuglektuur (2009), die M.E.R.-Prys vir Jeugliteratuur (2011) en die Scheepersprys vir Jeugliteratuur (2013). Hierdie skooluitgawe van Willem Poprok is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van ’n jeugverhaal. Antwoordstelle is verkrygbaar op www.tafelberg.com.

More books from Tafelberg

Cover of the book Isabella by Derick Van der Walt
Cover of the book Keerkring van die hart by Derick Van der Walt
Cover of the book Die geheim van Hercule Cordier by Derick Van der Walt
Cover of the book Wat die hart begeer by Derick Van der Walt
Cover of the book Ena Murray Keur 1 by Derick Van der Walt
Cover of the book Battle Scarred by Derick Van der Walt
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 6 by Derick Van der Walt
Cover of the book As by Fire by Derick Van der Walt
Cover of the book Speurhond Willem op reis by Derick Van der Walt
Cover of the book Glimlag van die sekelmaan by Derick Van der Walt
Cover of the book Soekers na die son by Derick Van der Walt
Cover of the book Die dieper droom by Derick Van der Walt
Cover of the book Terug na Eden by Derick Van der Walt
Cover of the book Ena Murray Omnibus 17 by Derick Van der Walt
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 6 by Derick Van der Walt
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy