Katryn van die klipdassies

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Katryn van die klipdassies by Maretha Maartens, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Maretha Maartens ISBN: 9780624051978
Publisher: Tafelberg Publication: April 28, 2011
Imprint: Mirre Language: Afrikaans
Author: Maretha Maartens
ISBN: 9780624051978
Publisher: Tafelberg
Publication: April 28, 2011
Imprint: Mirre
Language: Afrikaans

In Katryn Müller se ouerhuis was swaarkry of die aanvaarding van verantwoordelikheid nie hoog op die agenda nie en godsdiens het geen rol gespeel nie. Maar kort voor Katryn as vennoot in haar ouers se verslankingsmiddel-sakeryk opgeneem kan word, verander die lewe en die atmosfeer in Müllerhof onherroeplik. Eggert en Frieda Müller roep die landskap van die maer lywe vaarwel toe en gooi die deure van ’n ou plaashuis oop vir mense wat ’n tweede kans in die lewe nodig het. Teen haar sin begin Katryn betrokke raak by haar ouers se nuwe lewe en ontmoet vir Dawid Pretorius, die maatskaplike werker met die groot hande wat so sag aan mense raak. Wanneer haar pa ’n dodelike siekte plaas toe bring en kwarantyn afgedwing word, ontdek sy Dawid Pretorius is nie ’n engel wat op aarde diens doen nie . . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

In Katryn Müller se ouerhuis was swaarkry of die aanvaarding van verantwoordelikheid nie hoog op die agenda nie en godsdiens het geen rol gespeel nie. Maar kort voor Katryn as vennoot in haar ouers se verslankingsmiddel-sakeryk opgeneem kan word, verander die lewe en die atmosfeer in Müllerhof onherroeplik. Eggert en Frieda Müller roep die landskap van die maer lywe vaarwel toe en gooi die deure van ’n ou plaashuis oop vir mense wat ’n tweede kans in die lewe nodig het. Teen haar sin begin Katryn betrokke raak by haar ouers se nuwe lewe en ontmoet vir Dawid Pretorius, die maatskaplike werker met die groot hande wat so sag aan mense raak. Wanneer haar pa ’n dodelike siekte plaas toe bring en kwarantyn afgedwing word, ontdek sy Dawid Pretorius is nie ’n engel wat op aarde diens doen nie . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Tik by Maretha Maartens
Cover of the book Tafelberg Short: The ANC's Battle of Mangaung by Maretha Maartens
Cover of the book Liefde onder die sterre by Maretha Maartens
Cover of the book Grenslose liefde by Maretha Maartens
Cover of the book Reënboog van koraal by Maretha Maartens
Cover of the book Geliefde banneling by Maretha Maartens
Cover of the book Democracy and Delusion by Maretha Maartens
Cover of the book 'n Juffrou vir Skurwekop by Maretha Maartens
Cover of the book Tweede kans op liefde by Maretha Maartens
Cover of the book Goue horisonne by Maretha Maartens
Cover of the book The Messiah's Dream Machine by Maretha Maartens
Cover of the book Dierbare drosters by Maretha Maartens
Cover of the book Narkose vir die hart by Maretha Maartens
Cover of the book Asbesmiddag by Maretha Maartens
Cover of the book Regters oor gister by Maretha Maartens
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy