In jou hande

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book In jou hande by Malene Breytenbach, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Malene Breytenbach ISBN: 9780624051954
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Malene Breytenbach
ISBN: 9780624051954
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Die jong fisioterapeut Michelle Judson beseer haar hande in ’n ernstige ongeluk wat haar vriendin, Sunette, in ’n koma laat. Met elke operasie wat sy ondergaan, word Michelle meer depressief, want dit was sý wat die motor bestuur het.  Gelukkig het dokter Douw Hefer, haar chirurg, verbasende empatie met haar. Hy het immers self tragedie ervaar.  Teen haar sin raak Michelle aangetrokke tot die aantreklike chirurg.  Maar Douw blyk klaar ‘n vrou in sy lewe te hê:  Annette – die sielkundige wat Michelle vir depressie behandel.  En dan gooi Michelle se beeldskone, bedorwe stiefsuster, Nicci, ook nog haar flikkers vir hom. . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Die jong fisioterapeut Michelle Judson beseer haar hande in ’n ernstige ongeluk wat haar vriendin, Sunette, in ’n koma laat. Met elke operasie wat sy ondergaan, word Michelle meer depressief, want dit was sý wat die motor bestuur het.  Gelukkig het dokter Douw Hefer, haar chirurg, verbasende empatie met haar. Hy het immers self tragedie ervaar.  Teen haar sin raak Michelle aangetrokke tot die aantreklike chirurg.  Maar Douw blyk klaar ‘n vrou in sy lewe te hê:  Annette – die sielkundige wat Michelle vir depressie behandel.  En dan gooi Michelle se beeldskone, bedorwe stiefsuster, Nicci, ook nog haar flikkers vir hom. . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Ena Murray Keur 11 by Malene Breytenbach
Cover of the book Sonpad na Zanzibar by Malene Breytenbach
Cover of the book Op die spoor van by Malene Breytenbach
Cover of the book Ena Murray Omnibus 27 by Malene Breytenbach
Cover of the book Haar naam was Marina Neser by Malene Breytenbach
Cover of the book 'n Sluier vir Shahira by Malene Breytenbach
Cover of the book My Kubaan by Malene Breytenbach
Cover of the book Witboy in Africa by Malene Breytenbach
Cover of the book Die naamlose by Malene Breytenbach
Cover of the book My redder, my beminde by Malene Breytenbach
Cover of the book 'n Wêreld sonder grense by Malene Breytenbach
Cover of the book Bloeisels in die wind by Malene Breytenbach
Cover of the book Geërfde liefde by Malene Breytenbach
Cover of the book Ena Murray Keur 10 by Malene Breytenbach
Cover of the book Met die oog op liefde by Malene Breytenbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy