Susanna M Lingua Gunstelinge 2

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 2 by Susanna M. Lingua, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Susanna M. Lingua ISBN: 9780624057369
Publisher: Tafelberg Publication: April 5, 2013
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Susanna M. Lingua
ISBN: 9780624057369
Publisher: Tafelberg
Publication: April 5, 2013
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Die bruid van Blouberg: Die Branks van Blouberg laat nie met hulle speel nie, en Lecia Brank, mede-erfgenaam van die spogplaas Blouberg, is geen uitsondering nie. Maar vanuit sy graf trek oom Isak Brank nog vir oulaas ’n paar toutjies toe hy in sy testament bepaal dat Lecia sekere voorwaardes moet nakom, anders erf Wouter Fouché alles. Geen Brank kon nog ooit nee sê vir ’n uitdaging nie, maar weet Lecia dat dié voorwaardes behels dat Wouter ’n sê het oor haar liefdeslewe en dat sy moet leer boer? ’n Lang, vreemde pad: Was dit nie vir die skoonheidskompetisie nie, sou Elise Eybers se pad seker nooit met dié van markies Germano de Nobrega gekruis het nie. Hul liefde raak ’n verterende vlam . . . tot ’n jaagduiwel op ’n motorfiets haar geheue in inkswart duisternis dompel en hul liefde op ’n vreemde kronkelpad geplaas word. Blom van Venesië: Graaf Marco de Castellano – eiegeregtig, dominerend, baasspelerig. Terri Massyn – tenger, blonde Suid-Afrikaanse vuurvreter, sielsgelukkig in haar oorpak op ’n perd se rug of op ’n trekker aan’t ploeg. Wie gaan vir wie tem op die Italiaanse eiland Santa Teresa? En wanneer die feeks van ’n Genina haar waarsku dat Terri, nes Carla en sy self, ’n speelbal in die hande van die donker graaf met sy broeiende sjarme kan word . . . wie en wat moet sy glo?

More books from Tafelberg

Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 1 by Susanna M. Lingua
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 3 by Susanna M. Lingua
Cover of the book Adrenalien by Susanna M. Lingua
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 2 by Susanna M. Lingua
Cover of the book Van sorg na liefde by Susanna M. Lingua
Cover of the book Ultrasatyn 3 by Susanna M. Lingua
Cover of the book Om Amelie se tafel by Susanna M. Lingua
Cover of the book Sandroos uit Meob by Susanna M. Lingua
Cover of the book Satyn Omnibus 1 by Susanna M. Lingua
Cover of the book Sophie en Sophia (Ultrasatyn) by Susanna M. Lingua
Cover of the book Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan by Susanna M. Lingua
Cover of the book Tot die dood ons skei by Susanna M. Lingua
Cover of the book Skynglans van die maan by Susanna M. Lingua
Cover of the book Op die spoor van by Susanna M. Lingua
Cover of the book South African cookbook for allergies and food intolerance by Susanna M. Lingua
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy