Hoopvol

Kids, Teen, General Fiction, Fiction, Fiction - YA
Cover of the book Hoopvol by Derick Van der Walt, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Derick Van der Walt ISBN: 9780624056249
Publisher: Tafelberg Publication: October 20, 2012
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Derick Van der Walt
ISBN: 9780624056249
Publisher: Tafelberg
Publication: October 20, 2012
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Hierdie boek is bekroon met die Silwer Sanlam-prys vir Jeuglektuur 2011. Ben word koud. Sy mond voel skielik droog. Hy kyk na die foto teen die varsproduktemark se muur. Sy blik is vasgenael op die man heel regs op die foto. Hy vat versigtig met sy vinger aan die man se gesig. Hy het ’n pa. ’n Regte pa. “Dink jy ons is te slapgat om iets weg van hierdie dorp af te waag?” vra Liefie terwyl sy haar lang, bruin bene in die sonnetjie strek. “Hoekom het ons nie ook verlede jaar ná matriek op ’n trein geklim en gaan kyk wat ons op die eerste die beste dorp anderkant Hoopvol gedoen kan kry nie?" Nathalie kyk na die druiweprieel wat die dak van die hotel se binnehof byna toegerank het. “Dalk wou ons nie,” antwoord sy. “Miskien is dit bedoel dat party mense op sulke plekke soos Hoopvol moet lewe." Hoopvol is die aangrypende verhaal van Ben wat ná ’n traumatiese gebeurtenis by sy huis in Johannesburg blindelings op ’n trein klim om die pa te gaan soek wat hy nooit geken het nie. Dis ook die storie van Nathalie se uitsiglose lewe op ’n dorpie in die Karoo. Op verrassende wyse word dié stories een.

More books from Tafelberg

Cover of the book 'n Juffrou vir Skurwekop by Derick Van der Walt
Cover of the book Hartland by Derick Van der Walt
Cover of the book Vet feetjies vlieg nie by Derick Van der Walt
Cover of the book Die seewind se lied by Derick Van der Walt
Cover of the book Die hart se tweede lente by Derick Van der Walt
Cover of the book Wat die hart begeer by Derick Van der Walt
Cover of the book Ena Murray Keur 11 by Derick Van der Walt
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 9 by Derick Van der Walt
Cover of the book Restless Nation by Derick Van der Walt
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 4 by Derick Van der Walt
Cover of the book Veldpad van verlange by Derick Van der Walt
Cover of the book Klits Kronkel en die Vloek van die Swart Jakkals by Derick Van der Walt
Cover of the book Huberta's Journey by Derick Van der Walt
Cover of the book En die klippe sal uitroep by Derick Van der Walt
Cover of the book Ena Murray Keur 7 by Derick Van der Walt
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy