Bosveldliefde vir Jemma

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Bosveldliefde vir Jemma by Amelia Strydom, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Amelia Strydom ISBN: 9780624054627
Publisher: Tafelberg Publication: June 20, 2012
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Amelia Strydom
ISBN: 9780624054627
Publisher: Tafelberg
Publication: June 20, 2012
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Jemma het niks lus om haar vakansie op te offer om vroedvrou vir die sterre te speel nie en sy weier volstrek toe dokter Reuben Stiller haar nader om pop-ikoon Kaydee se eersteling op haar bosveldplaas te vang. Jemma is geen dokter se handlanger nie, dankie, daarvoor is sy gans te onafhanklik. Sy het egter nie rekening gehou met die mooie Reuben se oorredingsvermoë nie. Teen haar beterwete stem sy in om Kaydee se tuisbevalling te hanteer en om vir ’n maand lank nou saam met Reuben te werk en te leef. Dit word ’n maand vol verrassings, waarin Jemma haar innerlike staal sowel as gevoelens vir Reuben ontdek.Maar wat voel hy vir haar? Waarom is hul verhouding so ’n wipplank-affêre, een oomblik op en die volgende af? Behoort sy hart dalk nog aan sy oorlede vrou? Of steek hy ander, meer duistere, geheime weg?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Jemma het niks lus om haar vakansie op te offer om vroedvrou vir die sterre te speel nie en sy weier volstrek toe dokter Reuben Stiller haar nader om pop-ikoon Kaydee se eersteling op haar bosveldplaas te vang. Jemma is geen dokter se handlanger nie, dankie, daarvoor is sy gans te onafhanklik. Sy het egter nie rekening gehou met die mooie Reuben se oorredingsvermoë nie. Teen haar beterwete stem sy in om Kaydee se tuisbevalling te hanteer en om vir ’n maand lank nou saam met Reuben te werk en te leef. Dit word ’n maand vol verrassings, waarin Jemma haar innerlike staal sowel as gevoelens vir Reuben ontdek.Maar wat voel hy vir haar? Waarom is hul verhouding so ’n wipplank-affêre, een oomblik op en die volgende af? Behoort sy hart dalk nog aan sy oorlede vrou? Of steek hy ander, meer duistere, geheime weg?

More books from Tafelberg

Cover of the book Speurhond Willem in die ruimte by Amelia Strydom
Cover of the book Tafelberg Short: The African University? by Amelia Strydom
Cover of the book Reëls van die spel (Ultrasatyn) by Amelia Strydom
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 13 by Amelia Strydom
Cover of the book Helena Hugo Eerste Keur by Amelia Strydom
Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 2 by Amelia Strydom
Cover of the book Margot en die meerman by Amelia Strydom
Cover of the book Lien se lankstaanskoene by Amelia Strydom
Cover of the book Verworpe silwer by Amelia Strydom
Cover of the book Ettie Bierman Keur 11 by Amelia Strydom
Cover of the book Die geheim van Hercule Cordier by Amelia Strydom
Cover of the book Sophie en Sophia (Ultrasatyn) by Amelia Strydom
Cover of the book My Kubaan by Amelia Strydom
Cover of the book Sê groete vir pappa by Amelia Strydom
Cover of the book Wewenaar van Groene Weide by Amelia Strydom
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy