Leef 'n Geesvervulde lewe (eBoek)

Mag julle hoop al hoe sterker word deur die krag van die Heilige Gees! Romeine 15:13

Nonfiction, Religion & Spirituality, Bible & Bible Studies, Meditations, Christianity, Christian Life
Cover of the book Leef 'n Geesvervulde lewe (eBoek) by Dirkie Van der Spuy, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Dirkie Van der Spuy ISBN: 9781431607853
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: May 14, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Dirkie Van der Spuy
ISBN: 9781431607853
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: May 14, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Gelowiges is soms onseker oor die werking van die Heilige Gees in hulle lewe. Hulle voel dat hulle die Vader ken, en die Verlosser, maar nie die Heilige Gees nie. As gelowiges wat in die Pinksterbedeling leef, hang ons geestelike volwassenheid af van ons vervulling met die Heilige Gees. Ons moet die derde Persoon in die Drie-eenheid leer ken en Hom voortdurend nooi om aan die stuur van ons lewe te staan sodat ons uiteindelik die lewe kan leef wat God wil hê ons moet. Dit is waarmee die 30 oordenkings in LEEF ’N GEESVERVULDE LEWE elke leser veral sal help: om die Heilige Gees te leer ken en Hom in jou lewe in te nooi, sodat jy waarlik Geesvervuld kan leef. Dirkie van der Spuy sal jou help om die lewegewende waarheid oor die Heilige Gees jou eie te maak.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Gelowiges is soms onseker oor die werking van die Heilige Gees in hulle lewe. Hulle voel dat hulle die Vader ken, en die Verlosser, maar nie die Heilige Gees nie. As gelowiges wat in die Pinksterbedeling leef, hang ons geestelike volwassenheid af van ons vervulling met die Heilige Gees. Ons moet die derde Persoon in die Drie-eenheid leer ken en Hom voortdurend nooi om aan die stuur van ons lewe te staan sodat ons uiteindelik die lewe kan leef wat God wil hê ons moet. Dit is waarmee die 30 oordenkings in LEEF ’N GEESVERVULDE LEWE elke leser veral sal help: om die Heilige Gees te leer ken en Hom in jou lewe in te nooi, sodat jy waarlik Geesvervuld kan leef. Dirkie van der Spuy sal jou help om die lewegewende waarheid oor die Heilige Gees jou eie te maak.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Leef in God se liefde by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book 7 ritmes binne 7 dae (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Vrygelaat by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Praat mekaar se taal by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Live a Yes! Life by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book n Tweede kans (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Die storie (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Hoe om drome en visioene te interpreteer by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Love that Heals by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book God Cares for You (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Redeeming the Past by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Die krag van gebed in jou lewe (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book My eerste book oor God by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book n Man van geloof (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy