Die krag van gebed in donker dae (eBoek)

Ervaar God se kragtige verandering in jouself, jou land en sy mense

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Die krag van gebed in donker dae (eBoek) by Stormie Omartian, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Stormie Omartian ISBN: 9781431606696
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 20, 2012
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Stormie Omartian
ISBN: 9781431606696
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 20, 2012
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Wanneer jy vir jou land bid, sal God dinge laat verander, maar Hy sal jóú ook verander op ’n manier wat jou land sal raak. In DIE KRAG VAN GEBED IN DONKER DAE, ʼn handige boekie, bespreek Stormie Omartian vrae oor hoe om vir jou land te bid. Sy gee voorbeelde van gebede wat mense kan gebruik om te bid vir die regering, gemeenskapleiers, die dapper mans en vroue wat ons moet beskerm (polisiebeamptes, brandweermanne, soldate), asook vir die voorspoed, genesing, eenheid en geestelike oplewing van hul land. Sy bespreek ook onderwerpe soos: • Hoekom gebeur slegte dinge met onskuldige mense? • Hoe bid ons vir ons vyande? • Wat beteken dit om ’n volk te wees wat aan die Here behoort? DIE KRAG VAN GEBED IN DONKER DAE sal lesers bemoedig en hoop gee vir die toekoms soos hulle by ander gelowiges aansluit in gebed en hul land aan God opdra.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Wanneer jy vir jou land bid, sal God dinge laat verander, maar Hy sal jóú ook verander op ’n manier wat jou land sal raak. In DIE KRAG VAN GEBED IN DONKER DAE, ʼn handige boekie, bespreek Stormie Omartian vrae oor hoe om vir jou land te bid. Sy gee voorbeelde van gebede wat mense kan gebruik om te bid vir die regering, gemeenskapleiers, die dapper mans en vroue wat ons moet beskerm (polisiebeamptes, brandweermanne, soldate), asook vir die voorspoed, genesing, eenheid en geestelike oplewing van hul land. Sy bespreek ook onderwerpe soos: • Hoekom gebeur slegte dinge met onskuldige mense? • Hoe bid ons vir ons vyande? • Wat beteken dit om ’n volk te wees wat aan die Here behoort? DIE KRAG VAN GEBED IN DONKER DAE sal lesers bemoedig en hoop gee vir die toekoms soos hulle by ander gelowiges aansluit in gebed en hul land aan God opdra.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Goggas en gediertes by Stormie Omartian
Cover of the book Verby grense (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Die afskeid (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Good Morning, God (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book Waar engele wandel (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Groei geestelik deur kleingroepe (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Dans van die engele (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Die krag van onstuitbare geloof (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Die familie van Jesus (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Peace in His Presence (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book Die ongetemde hart by Stormie Omartian
Cover of the book LIRA (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book Ontsluit die poorte van die hemel by Stormie Omartian
Cover of the book The God I Have Come to Know (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book Want liefde maak lig by Stormie Omartian
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy