Dirkie Van Der Spuy: 9 books

Book cover of Leierskap sonder Grense
by Dirkie Van der Spuy
Language: Afrikaans
Release Date: November 5, 2010

Elke mens is met ’n spesifieke plan en leierskapstaak geskape en hierdie taak wissel van mens tot mens – miskien is dit bestem vir ’n klein kringetjie in die gesin, miskien is dit om ’n groter groep mense te beïnvloed. Maar hoe dit ook al sy, sê ds. Dirkie van der Spuy in sy heel nuutste boek,...
Book cover of Groei geestelik deur kleingroepe (eBoek)

Groei geestelik deur kleingroepe (eBoek)

n Handleiding vir groei in groepe

by Dirkie van der Spuy
Language: Afrikaans
Release Date: January 1, 2015

Daar is ’n baie groot aanvraag na meer inligting en goeie toerusting vir die suksesvolle inrig en funksionering van kleingroepe. Oral ontdek Christene hoe wonderlik dit is om saam met ander gelowiges gereeld in ’n kleingroep saam te kom. Kleingroepe is in die hart van God. Al meer kerke en gemeentes...
Book cover of Leef 'n Geesvervulde lewe (eBoek)

Leef 'n Geesvervulde lewe (eBoek)

Mag julle hoop al hoe sterker word deur die krag van die Heilige Gees! Romeine 15:13

by Dirkie Van der Spuy
Language: Afrikaans
Release Date: May 14, 2013

Gelowiges is soms onseker oor die werking van die Heilige Gees in hulle lewe. Hulle voel dat hulle die Vader ken, en die Verlosser, maar nie die Heilige Gees nie. As gelowiges wat in die Pinksterbedeling leef, hang ons geestelike volwassenheid af van ons vervulling met die Heilige Gees. Ons moet die...
Book cover of Bestem vir geestelike groei
by Dirkie Van der Spuy
Language: Afrikaans
Release Date: December 15, 2010

Jy is bestem om geestelik te groei. Dirkie van der Spuy, leier van een van Suid-Afrika se mees dinamiese Christengemeentes, stip die pad uit na geestelike volwassenheid. Hy beskyf die eenvoudige, maar lewensveranderende waarhede wat jou op hierdie pad sal lei, en wys onder meer op die belangrikheid van:...
Book cover of Wanneer die Heilige Gees Werk
by Dirkie Van der Spuy
Language: Afrikaans
Release Date: July 5, 2012

In hierdie splinternuwe hersiene en uitgebreide uitgawe van Wanneer die Heilige Gees werk, help Dirkie van der Spuy gelowiges om te sien wat die Skrif sê oor die gawes van die Gees en veral die sogenaamde buitengewone gawes. Daar is tans ’n nuwe stroom van die Heilige Gees wat vloei en hierdie boek...
Book cover of Destined for Growth

Destined for Growth

Towards a deeper spiritual life

by Dirkie Van der Spuy
Language: English
Release Date: December 15, 2010

You are destined for spiritual growth. Dirkie can der Spuy, leader of one of South Africa's most dynamic Christian congregations, maps the route towards spiritual maturity in terms that are as straight-forward as they are life-changing. He de]iscusses different facets of the Christian life that contribute...
Book cover of Herlewing deur omgeegroepe

Herlewing deur omgeegroepe

Verdiep geestelik deur omgeegroepe

by Dirkie Van der Spuy
Language: Afrikaans
Release Date: December 15, 2010

God se plan vir Moreletapark-gemeente was duidelik: Hy wou geestelike verdieping teweegbring wat sal uitreik en die wêreld rondom beïnvloed en verander. Sy plan was om omgeegroepe wat die ruimte en struktuur sou skep waar die Heilige Gees vrylik kon begin beweeg om mense se lewens dramaties te verander....
Book cover of When the Holy Spirit Moves (eBook)

When the Holy Spirit Moves (eBook)

The Person, Ministry and Gifts of the Holy Spirit

by Dirkie van der Spuy
Language: English
Release Date: November 1, 2017

Do you long to know more about the Holy Spirit and experience a greater measure of His working in your life? Do you want to be used by God in a more powerful way? If so, WHEN THE HOLY SPIRIT MOVES is written for you. Examine what the Scriptures say about being filled with the Holy Spirit and the gifts...
Book cover of Bybelstudie vir omgeegroepe
by Dirkie Van der Spuy
Language: Afrikaans
Release Date: December 15, 2010

Bybelstudie vir omgeegroepe is saamgestel om mate-riaal beskikbaar te maak wat geskik is vir bespreking en studie binne omgeegroepe. Die inleiding verdui-delik die werkswyse wat suksesvol by Moreletapark gebruik word, om groepleiers toe te rus om die materiaal te gebruik. Die boek bied 60 lesse vir die...
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy