Ontmoet God elke oggend (eBoek)

365 dagstukkies

Nonfiction, Religion & Spirituality, Inspiration & Meditation, Devotionally, Christianity, Christian Life
Cover of the book Ontmoet God elke oggend (eBoek) by Joyce Meyer, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Joyce Meyer ISBN: 9781415330289
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: August 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Joyce Meyer
ISBN: 9781415330289
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: August 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Ontmoet God elke oggend is 365 dagstukkies deur Joyce Meyer en gee daaglikse riglyne oor hoe om elke oggend nader aan God te kom. Lesers sal elke oggend geïnspireer word met hernude hoop en ’n lus vir die lewe deur hierdie bondige en inspirerende gedagtes, en sal nooit weer hulle dag wil begin voordat hulle nie eers die Here gesoek het nie. Dit is die Here se begeerte vir jou dat jy Hom duidelik in jou visier het sodat jy Hom kan volg. Hierdie dagstukkieboek is ontwerp om jou tyd saam met God te verbeter, en jou te lei na jou eie daaglikse ontmoeting met Hom, sodat jy elke dag van jou lewe kan geniet. Selfs al is jy nie ’n oggendmens nie, is Hy die een wat jou hand saggies neem en jou onder die komberse uithaal, gereed om jou te help om die dag te begin en jou bewus te maak van sy leiding. Wanneer jy eers die bekragtiging ervaar daarvan om jou dag saam met God te begin, sal jy nooit weer jou dag sonder Hom wil begin nie!

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Eersteling (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Daily Light by Joyce Meyer
Cover of the book Sukses vir elke dag by Joyce Meyer
Cover of the book When the Holy Spirit Moves (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Redeeming the Past by Joyce Meyer
Cover of the book Proverbs to Live By (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book LIRA (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Kruispad vir Kara (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Hijacked by Jesus (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Wees oorgehaal vir die lewe! by Joyce Meyer
Cover of the book Geheime oor die lewe na die dood by Joyce Meyer
Cover of the book Die uitdaging (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Liefde wat heelmaak by Joyce Meyer
Cover of the book Die familie van Jesus (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Die Judasbok (eBoek) by Joyce Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy