Christelike Uitgewersmpy imprint: 135 books

Die storie (eBoek)

n Aaneenlopende verhaal van God en sy mense

by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Language: Afrikaans
Release Date: November 29, 2011

Ontdek die verhaal van die Bybel soos wat jy dit nog nooit vantevore gelees het nie. DIE STORIE is die volledige verhaal in die Bybel, van Genesis tot Openbaring, saamgevat in 31 hoofstukke. Uittreksels uit die Skrif is in ’n chronologiese verhaal saamgeweef. Die enigste toevoegings is oorgange om...

So lief het God die wereld gehad ... (eBoek)

Gedagtes oor die ware betekenis van Paasfees

by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Language: Afrikaans
Release Date: January 23, 2013

Paasfees is ’n tyd om werklik stil te word en opnuut bewus te word van God se onvoorwaardelike liefde vir sondaarmense. SO LIEF HET GOD DIE WÊRELD GEHAD ... bestaan uit 15 kort hoofstukke met Skrifgedeeltes asook aanhalings deur bekende Suid-Afrikaanse sowel as internasionale skrywers oor Jesus se...

Die wonder van Kersfees (eBoek)

n Vreugdevolle viering van die ware betekenis van die Christusfees

by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Language: Afrikaans
Release Date: September 2, 2014

DIE WONDER VAN KERSFEES is ’n Kersfees-geskenkboekie met feestelike ontwerpe in rooi en swart. Die Bybelse gebeure rondom Jesus se geboorte word met Skrifaanhalings uitgelig en die gedigte, gebede en aanhalings van verskeie oorsese en Afrikaanse skrywers beklemtoon die wonder van Kersfees en die betekenis...

Leef in God se wil (eBoek)

n Bybelstudie oor Rut wat jou lewe kan verander

by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy, Stonecroft Ministries Stonecroft Ministries
Language: Afrikaans
Release Date: December 12, 2013

Baie mense wonder wat God eintlik wil hê hulle moet doen. Dit is tyd om op te hou angstig wees oor God se wil en na sy Woord te draai vir leiding. In LEEF IN GOD SE WIL, ’n Bybelstudie wat bestaan uit 7 studies, kan lesers die volledige boek van Rut perikoop vir perikoop bestudeer. Die 7 studies sluit...
by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Language: Afrikaans
Release Date: September 16, 2013

Kersfees is ’n besondere tyd van die jaar vir Christene waartydens die menswording van Jesus herdenk word. Die versameling Skrifgedeeltes, aanhalings, seënwense en gebede in DIE HART VAN KERSFEES sal Christene help om verby die klatergoud van die wêreld te kyk en die dieper betekenis van Kersfees...

Populer (eBoek)

n Ware verhaal oor hoe die gejaag na gewildheid 'n lewe kan verwoes

by Tindell Baldwin
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2015

Op 15 moes Tindell Baldwin ’n keuse maak – bly op die pad wat haar Christelike gesin aangedui het, of klim die sosiale leer wat duidelik vir die gewildste meisie baie pret sou verseker. Sy het haar keuse gemaak en uitgegaan om die lewe te lei wat sy gedink het sy wou hê. In POPULÊR deel sy uitdagende,...

Ek glo (eBoek)

Leef die storie van die Bybel om meer soos Jesus te word

by Randy Frazee
Language: Afrikaans
Release Date: January 22, 2015

Hoe moet jy dink, optree en lewe om soos Jesus te wees? Of jy al DIE STORIE gelees het of nou nuut begin met EK GLO, hierdie boek sal die groot waarhede van die Bybel op ’n duidelike en toeganklike manier aan jou bekendmaak. Randy Frazee is die hoofredakteur van hierdie merkwaardige boek. EK GLO neem...

Begin die reis (eBoek)

Die belangrikste lewensbesluit wat jy ooit kan neem

by Angus Buchan
Language: Afrikaans
Release Date: May 14, 2014

Om Jesus te volg – en Hom met ander te deel – is die belangrikste lewensbesluit wat iemand ooit kan neem. In BEGIN DIE REIS sal lesers weer bewus word van God se perfekte plan vir verlossing deur Jesus Christus. Op ʼn eenvoudige manier verduidelik Angus Buchan die probleem van sonde en God se plan...

Apokriewe (eBoek)

Verlore boeke uit die Bybelse tyd

by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Language: Afrikaans
Release Date: October 20, 2005

Naas die 66 boeke wat ons in die Bybel vind, is daar ook ander geskrifte wat uit die tyd van die Ou en Nuwe Testament dateer, naamlik die Apokriewe Boeke. Hierdie verlore boeke uit die Bybelse tyd is nou nuut vertaal in moderne Afrikaans. Die APOKRIEWE maak vir lesers die venster oop tot ’n beter begrip...

Lewende water ... lewende geloof (eBoek)

Kragtie leringe van die topverkoper-outeur van Gesant van God

by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Language: Afrikaans
Release Date: October 1, 2009

In sy donkerste uur het die genade van God sy duisternis verander in aansteeklike blydskap. LEWENDE WATER ... LEWENDE GELOOF is ’n versameling van broer Yun (skrywer van GESANT VAN GOD) se kragtige leringe wat spruit uit sy ervarings van vervolging en herlewing in China. Hierdie boek bevat van die...

Staan jou man (eBoek)

Hoe ek die stryd teen boelies oorkom het, en hoe jy dit ook kan doen

by Nick Vujicic
Language: Afrikaans
Release Date: June 12, 2014

Met geen arms of bene nie, was Nick Vujicic elke boelie se droom. Hy ken daardie gevoel wat jou maag laat pyn, die nagmerries laat kom en iemand laat voel asof daar geen hoop is nie ... Maar sy boodskap is dat jy dit kán oorkom, want geen boelie kan vir jou sê wié jy is nie. In STAAN JOU MAN wys hy...

Oktober-kind (eBoek)

Elke lewe is kosbaar

by Eric Wilson, Theresa Preston
Language: Afrikaans
Release Date: October 8, 2012

Hannah, ’n 19-jarige student, se toenemende angstigheid en skielike ineenstorting wys op die ontstellende omstandighede van haar geboorte. Hannah vind nie net uit sy is aangeneem nie, maar nog ’n skokkende waarheid word onthul: Sy het ’n mislukte aborsie oorleef. In haar woede en verwarring draai...

n Donker dag in September (eBoek)

Hy moet eers 'n manier kry om sy eie hartseer te verwerk …

by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: March 28, 2012

Sheriff-adjudant Alex Brady het sy hart verhard ná sy brandweerman-pa een van die 9/11-slagoffers geword het. Alex draai sy rug op almal en lê hom daarop toe om saam met sy vierpootige spanmaat, Bo, geweld te beveg en die mense van Los Angeles te beskerm. Wanneer die ergste brand-seisoen in Kalifornië...
by Gary Chapman
Language: Afrikaans
Release Date: December 20, 2012

Met die baie gewilde topverkoperboek VYF TALE VAN DIE LIEFDE het doktor Gary Chapman gewys dat mense liefde op verskillende maniere bewys en ervaar. Hy het na jare se ervaring tot die gevolgtrekking gekom as jy jou liefde op ’n manier uitdruk wat jou maat nie verstaan nie, hy of sy nie gaan besef wat...
12 3 4 5 6 7 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy