Daar's 'n kraak in jou wapenrusting! (eBoek)

Hoe om jou gees te beskerm en in oorwinning te leef

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Daar's 'n kraak in jou wapenrusting! (eBoek) by Perry Stone, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Perry Stone ISBN: 9781415328286
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: August 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Perry Stone
ISBN: 9781415328286
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: August 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
As ons gelowiges word ons toegerus met die wapenrusting van God soos Paulus dit vir ons beskryf in Efesiërs 6. Wat ons dikwels nie besef nie, is dat hoewel die geestelike wapenrusting sterk en duursaam is, daar stukkende plekke, krake en swakplekke in ons wapenrusting kan ontstaan wat veroorsaak dat ons nie so effektief en oorwinnend is tydens fisieke, geestelike en emosionele konflik nie. Perry Stone verduidelik in Daar’s ’n kraak in jou wapenrusting! hoe klein krakies in die wapenrusting gelowiges kan verswak en hoe om daardie swakplekke in die wapenrusting te herstel. Onderwerpe wat in die boek bespreek word, is: Die sewe algemeenste faktore wat jou geestelik krag kan verminder Vyf belangrike dinge wat die verloop van morele mislukking kan uitwys Vier strategieë wat jou hierdie stryd kan help wen. Daar’s ’n kraak in jou wapenrusting! gee inligting oor dele van die God se wapenrusting waaroor daar amper nooit gepraat word nie en hoe dit op jou lewe van toepassing is. Dit bespreek ook hoe jy daardie openinge wat geleenthede skep vir aanvalle op jou, jou gesin en jou gemeente, toe kan maak.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Die 4 pilare van sukses by Perry Stone
Cover of the book Liefde wat heelmaak by Perry Stone
Cover of the book n Handvol hoop (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Veilig by God by Perry Stone
Cover of the book Touched by His Love by Perry Stone
Cover of the book Die krag van die Heilige Gees (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Jesus Radical, Righteous, Relevant (eBook) by Perry Stone
Cover of the book 101 Bible Stories for Toddlers (eBook) by Perry Stone
Cover of the book Favourite Bible Stories for Children by Perry Stone
Cover of the book Jy het 'n keuse (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Naby God by Perry Stone
Cover of the book Die Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Vyf tale van die liefde (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book More is Maandag (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Versterk jou man, versterk jou huwelik (eBoek) by Perry Stone
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy