Waar die verlede leef (eBoek)

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Waar die verlede leef (eBoek) by Karen Kingsbury, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury ISBN: 9781431602049
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 1, 2005
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury
ISBN: 9781431602049
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 1, 2005
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Karen Kingsbury het ’n wonderlike talent om haar lesers só te betrek dat hulle waarlik omgee om te weet wat met die karakters gebeur. Sy vang die menslike emosies en worsteling aangrypend vas sodat karakters lewe kry. In WAAR DIE VERLEDE LEEF ontmoet lesers vir Ellen Barrett in haar reis deur die verlede. Ná haar pa se skielike dood, moet sy teruggaan na die plattelandse dorpie waar sy grootgeword het en ’n week daar deurbring saam met ’n gesin wat lyk of hulle mekaar nie meer liefhet nie. In die proses moet sy ook nog rekening hou met ’n man wat eens op ’n tyd haar hele lewe was. Hierdie boek bied ’n groot verskeidenheid situasies: die goeie, die slegte en ook die onaangename. Dit bring die hede en verlede bymekaar en vertel hoe ’n familie die verlies van ’n geliefde verwerk. En bo alles bring dit geloof in fokus sonder om prekerig te wees. WAAR DIE VERLEDE LEEF is ’n lees-moet vir elkeen wat soms in sy eie gister verdwaal. Dit bring selfondersoek en uiteindelik troos.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Love that Heals by Karen Kingsbury
Cover of the book JY maak saak (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book No Compromise (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Daily Light by Karen Kingsbury
Cover of the book Die avontuur van ouerskap (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Die koms van die dier by Karen Kingsbury
Cover of the book n Handvol hoop (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Prayers for Little Boys (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Blessings for you, Dad (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Live Joyfully by Karen Kingsbury
Cover of the book Blessings of Joy (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book 101 Prayers for My Son (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Just for You, Mom (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book God of the Impossible (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Best-Loved Bible Prayers (eBook) by Karen Kingsbury
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy