Hartstog op see

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Hartstog op see by Malene Breytenbach, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Malene Breytenbach ISBN: 9780624054566
Publisher: Tafelberg Publication: April 20, 2012
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Malene Breytenbach
ISBN: 9780624054566
Publisher: Tafelberg
Publication: April 20, 2012
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Nuweling-skeepsverpleegster Justine was allermins op ’n manvang-missie toe sy die pos op die luukseskip die Moon Goddess aanvaar het. Sy wil ’n bietjie die wêreld sien en interessante mense ontmoet – en, as sy eerlik is, ontsnap van haar dokter-eks, Jacques. Maar wat gebeur sodra sy aan boord stap? Dis net mans oral: die sexy Griekse eerste-offisier George Klopas, vrolike offisier Jim Sylvester, wat dadelik ’n ogie op haar het, die gladde Ierse dobbelaar Pat O’Neil, en haar belangrikste pasiënt, sir Geoffrey Percy en sy snobistiese familie wat saam reis. Natuurlik is daar ook die onweerstaanbare hoofdokter, Ruben Barnard, maar hy is heeltemal onbeskikbaar. Al is dit ook juis hý wat Justine bevriend en haar hart so vinnig laat klop . . . Spoedig is Justine betrokke in die mengelmoes verhoudings wat op so ’n vakansieskip kan ontstaan. Daar’s mans wat vra om met haar te trou, skimme uit haar verlede wat hoogs onverwags opdaag, en boonop lastige passasiers wat links en regs verlief raak op mediese personeel. Dit alles teen die romantiese agtergrond van ’n Mediterreense skeepsvaart. Hoe gaan Justine se hart dit hou?

More books from Tafelberg

Cover of the book Rabbedoe en rissiepit by Malene Breytenbach
Cover of the book Restless Nation by Malene Breytenbach
Cover of the book Skitternag vir dokter Vasti by Malene Breytenbach
Cover of the book Melodie Omnibus 1 by Malene Breytenbach
Cover of the book Pluimprinse by Malene Breytenbach
Cover of the book In your face by Malene Breytenbach
Cover of the book Best of Eating for Sustained Energy by Malene Breytenbach
Cover of the book Duwweltjiepad by Malene Breytenbach
Cover of the book Sonpad na Zanzibar by Malene Breytenbach
Cover of the book As liefde ontwaak by Malene Breytenbach
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 14 by Malene Breytenbach
Cover of the book Christo Wiese by Malene Breytenbach
Cover of the book My redder, my beminde by Malene Breytenbach
Cover of the book Junior in Saal 7 by Malene Breytenbach
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 8 by Malene Breytenbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy