Melodie Omnibus 1

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Melodie Omnibus 1 by Elza Rademeyer, Dirna Ackermann, Helena Hugo, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elza Rademeyer, Dirna Ackermann, Helena Hugo ISBN: 9780624077367
Publisher: Tafelberg Publication: June 6, 2016
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Elza Rademeyer, Dirna Ackermann, Helena Hugo
ISBN: 9780624077367
Publisher: Tafelberg
Publication: June 6, 2016
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

In Hart van die son beland Nadia Pretorius in die hof ná traumatiese gebeure. Sy word vrygespreek danksy Dewald Duvenage se knap regsvaardighede en hy kry ook vir haar werk by sy pa se prokureursfirma. Maar Nadia is steeds vasgevang in die verlede en neem verlof om haar grootwordplek, waar alles begin het, te besoek. In Beenaf bokkie val die bodem uit Candy Cilliers, diere-aktivis, se wêreld toe haar ouers feitlik oornag alles verloor. Nou is hulle diep in die skuld by haar “oom”, Fouche Mulder, en hy verwag sy moet vir hom gaan huishou op sy plaas – waar hy sowaar toelaat dat mense onskuldige bokkies met gewere jag! In Romanse agter die skerms wen Colette ’n naweek op ’n gasteplaas saam met haar gunsteling-tydskrif se held van die maand. Maar die “held”, Emile, is juis die een man saam met wie Colette nié wil wees nie. Want hy hét al haar hart gebreek. Sal hierdie naweek hulle weer bymekaar bring? Of is dit die aantreklike Antoine de la Roche wat Colette se hart sal verower?

More books from Tafelberg

Cover of the book Ettie Bierman Keur 7 by Elza Rademeyer, Dirna Ackermann, Helena Hugo
Cover of the book En die klippe sal uitroep by Elza Rademeyer, Dirna Ackermann, Helena Hugo
Cover of the book Raaiselkind by Elza Rademeyer, Dirna Ackermann, Helena Hugo
Cover of the book Christo Wiese by Elza Rademeyer, Dirna Ackermann, Helena Hugo
Cover of the book Ena Murray Omnibus 24 by Elza Rademeyer, Dirna Ackermann, Helena Hugo
Cover of the book Dans van die sterre by Elza Rademeyer, Dirna Ackermann, Helena Hugo
Cover of the book Tafelberg Short: The Politics of Pregnancy by Elza Rademeyer, Dirna Ackermann, Helena Hugo
Cover of the book Terug na Eden by Elza Rademeyer, Dirna Ackermann, Helena Hugo
Cover of the book Ena Murray Keur 2 by Elza Rademeyer, Dirna Ackermann, Helena Hugo
Cover of the book Speurhond Willem en die seerowers by Elza Rademeyer, Dirna Ackermann, Helena Hugo
Cover of the book Flagwatching by Elza Rademeyer, Dirna Ackermann, Helena Hugo
Cover of the book In die blou kamp by Elza Rademeyer, Dirna Ackermann, Helena Hugo
Cover of the book Junior in Saal 7 by Elza Rademeyer, Dirna Ackermann, Helena Hugo
Cover of the book Fort van die kappiedraers by Elza Rademeyer, Dirna Ackermann, Helena Hugo
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 14 by Elza Rademeyer, Dirna Ackermann, Helena Hugo
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy