As liefde ontwaak

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book As liefde ontwaak by Elsa Hamersma, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Hamersma ISBN: 9780624072928
Publisher: Tafelberg Publication: June 6, 2015
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Elsa Hamersma
ISBN: 9780624072928
Publisher: Tafelberg
Publication: June 6, 2015
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Danielle Krause wil tyd maak om ’n speurverhaal te skryf, maar haar suster, Magdeleen, en dié se nuwe man span haar voortdurend in as gratis kinderoppasser. Dit help ook nie dat hulle ’n huis deel nie. Dani het genoeg gehad en adverteer haar dienste as “instaanmammie” in ’n buurt waar sy graag sal wil woon, met die voorwaarde dat sy nie in die oggende aan diens moet wees nie. Nooit het sy kon dink dat die ryk en aantreklike wewenaar Meyer Senekal haar sou aanstel om met sy dogtertjie, Nina, te help nie . . . Maar sal Meyer ooit die tragiese dood van sy vrou kan verwerk en is daar plek in sy hart vir ’n nuwe liefde?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Danielle Krause wil tyd maak om ’n speurverhaal te skryf, maar haar suster, Magdeleen, en dié se nuwe man span haar voortdurend in as gratis kinderoppasser. Dit help ook nie dat hulle ’n huis deel nie. Dani het genoeg gehad en adverteer haar dienste as “instaanmammie” in ’n buurt waar sy graag sal wil woon, met die voorwaarde dat sy nie in die oggende aan diens moet wees nie. Nooit het sy kon dink dat die ryk en aantreklike wewenaar Meyer Senekal haar sou aanstel om met sy dogtertjie, Nina, te help nie . . . Maar sal Meyer ooit die tragiese dood van sy vrou kan verwerk en is daar plek in sy hart vir ’n nuwe liefde?

More books from Tafelberg

Cover of the book Speurhond Willem in die ruimte by Elsa Hamersma
Cover of the book Peaceful Revolution by Elsa Hamersma
Cover of the book Op die spoor van by Elsa Hamersma
Cover of the book Tou by Elsa Hamersma
Cover of the book Ena Murray Omnibus 18 by Elsa Hamersma
Cover of the book Huberta's Journey by Elsa Hamersma
Cover of the book Romanse agter die skerms by Elsa Hamersma
Cover of the book Lelie van die laagte by Elsa Hamersma
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 15 by Elsa Hamersma
Cover of the book As by Fire by Elsa Hamersma
Cover of the book Behind Palace Walls by Elsa Hamersma
Cover of the book Soekers na die son by Elsa Hamersma
Cover of the book Met die oog op liefde by Elsa Hamersma
Cover of the book Dare We Hope? by Elsa Hamersma
Cover of the book Fiela se kind by Elsa Hamersma
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy