Pluimprinse

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Pluimprinse by Malene Breytenbach, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Malene Breytenbach ISBN: 9780624051091
Publisher: Tafelberg Publication: April 28, 2011
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Malene Breytenbach
ISBN: 9780624051091
Publisher: Tafelberg
Publication: April 28, 2011
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Wanneer Olivia Bailey in haar Muizenbergse huis aangeval en byna verkrag word, besluit sy “om afstand te probeer verkry” – nie net van haar werk as joernalis nie, maar ook van die Kaap. Die enigste plek waaraan sy kan dink om heen te gaan, om weer “heel te word”, is haar ouma se huis op Oudtshoorn. Daar is net een probleem: Olivia het haar ouma nog nooit ontmoet nie. Want dié Joodse familie in hulle pluimpaleis is trotse mense. Toe Olivia se ma met die verkeerde man weggeloop het, het hulle haar onterf en nooit weer gekontak nie. . . Op Oudtshoorn kry Olivia ’n veel hartliker ontvangs as wat sy verwag het. Sy leer nie net haar ouma ken nie, maar kry ook ’n ander blik op haar ma en haar eie geskiedenis. In die proses word sy oorrompel deur die vergete wêreld van Boer en Jood, swier en vertoon, oordaad en rykdom – die tyd van die pluimprinse op Oudtshoorn. En soos die geskiedenis vir Olivia lewend word, begin haar eie helingsproses.

More books from Tafelberg

Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 8 by Malene Breytenbach
Cover of the book Rabbedoe se temmer by Malene Breytenbach
Cover of the book The Long Way Home by Malene Breytenbach
Cover of the book Restless Nation by Malene Breytenbach
Cover of the book Junior in Saal 7 by Malene Breytenbach
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 10 by Malene Breytenbach
Cover of the book Hard soos kameeldoringhout by Malene Breytenbach
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 6 by Malene Breytenbach
Cover of the book Lien se lankstaanskoene by Malene Breytenbach
Cover of the book Dreaming of Light by Malene Breytenbach
Cover of the book Te jonk vir liefde by Malene Breytenbach
Cover of the book Dokter van harte by Malene Breytenbach
Cover of the book Liefde onder die sterre by Malene Breytenbach
Cover of the book Skynglans van die maan by Malene Breytenbach
Cover of the book Die dinge van ’n kind by Malene Breytenbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy