Duwweltjiepad

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Duwweltjiepad by Elza Rademeyer, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elza Rademeyer ISBN: 9780624066446
Publisher: Tafelberg Publication: July 20, 2013
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Elza Rademeyer
ISBN: 9780624066446
Publisher: Tafelberg
Publication: July 20, 2013
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

Rudolf Mulder, jongste multimiljoenêr in die Kaap, se lewe bestaan uit sport, meisies en partytjies. Totdat die noodlot sonder genade ingryp. Die prys vir ’n oomblik van hartstog met die wulpse, blonde Julia Saunders in sy voortsnellende motor is bitter duur: Wanneer hy sy bewussyn in die Conradie Hospitaal herwin, is sy onderlyf verlam. Nou duik ’n skim op uit sy verlede: die mooi swartkopgeitjie met die blitsende groen oë – suster Jo. Hy kan haar nie plaas nie. Sy verwar hom met uitsprake soos: “Julle ryk mans gee my ’n pyn. Natuurlik het ek al my sprankel verloor. Ek het dit ses jaar gelede al verloor toe jy . . . Julle mans is almal verraaiers!” Verraad? Hy kan nie onthou nie . . . Hier in die hospitaal kom Rudolf agter hoe die Here vooruitloop om die dorings uit die pad te vee. Daarom kan hy weer ja sê vir die lewe. Om Jo span die vangnet van die verlede egter al hoe digter. Klein Anton se pleegouers pers haar af om hom vir aanneming aan hulle af te staan; die nuuskierige tant Betta dryf haar in ’n hoek oor die foto in haar huis wat so sprekend na een van Rudolf as kind lyk, en ’n tweede, identiese Rudolf Mulder verskyn op die toneel . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Blinde liefde by Elza Rademeyer
Cover of the book Klopdans van die liefde by Elza Rademeyer
Cover of the book Sondag van die silwersee by Elza Rademeyer
Cover of the book Jannie Mouton: And then they fired me by Elza Rademeyer
Cover of the book Ena Murray Keur 1 by Elza Rademeyer
Cover of the book Hertog van die Pampas by Elza Rademeyer
Cover of the book Brain Porn by Elza Rademeyer
Cover of the book Die geheim van Rust der Vrede by Elza Rademeyer
Cover of the book Willem Poprok by Elza Rademeyer
Cover of the book Liefde in laslap by Elza Rademeyer
Cover of the book Anna Atoom en die seerower se dolk by Elza Rademeyer
Cover of the book New Keepers by Elza Rademeyer
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 5 by Elza Rademeyer
Cover of the book Victoriavalle van liefde by Elza Rademeyer
Cover of the book Kringe in 'n bos by Elza Rademeyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy