Malene Breytenbach: 27 books

Book cover of Melodie Omnibus 3
by Malene Breytenbach, Elsa Hamersma, Annelize Morgan
Language: Afrikaans
Release Date: September 6, 2018

Wanneer die jong professor Kira Trollip se buurvrou, Monique Brand, vermoor word, keer haar hele lewe onderstebo in Tot die dood ons skei. Want Kira was nog altyd verlief op Reinhard, Monique se man. En op Stellenbosch was dit geen geheim nie. Skielik is almal wantrouig en selfs Kira begin wonder...
Book cover of Hartklop Omnibus 1
by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
Language: Afrikaans
Release Date: June 6, 2015

In Hoe kwesbaar die hart vertrou dokter Brenda Wiechers nie aantreklike mans nie. Daarom onderdruk sy die gevoelens wat die dodelik aantreklike dokter Charl Naudé in haar wakker maak. Hy is boonop getroud, des te meer rede vir Brenda om hom te vermy. Tog kom sy mettertyd agter dat daar ʼn ánder...
Book cover of Hartklop Omnibus 2
by Amelia Strydom, Malene Breytenbach, Vera Wolmarans
Language: Afrikaans
Release Date: April 6, 2016

In Droomdokter moet vroedvrou Mila Mouton haar Aktiewe Geboorte-eenheid se deure sluit, en dit blyk dat haar aantreklike buurman by dié besluit betrokke is. In In jou hande lê Michelle Judson ná ’n motorongeluk hulpeloos in ’n hospitaal. Al ligpunt is die deernisvolle ortopediese chirurg Douw...
Book cover of Hertog van die Pampas
by Malene Breytenbach
Language: Afrikaans
Release Date: April 28, 2011

Beeldskone en vurige Miranda Almas de la Montara, dogter van een van die groot estancia-eienaars in Argentinië, verloor haar hart op die eienaar van die aangrensende estancia San Felipe de Oragon. Sy vind egter tot haar konsternasie uit dat die Conde Alejandro Semillano de Oragon verloof gaan raak....
Book cover of Van sorg na liefde
by Malene Breytenbach
Language: Afrikaans
Release Date: April 6, 2017

Ná ’n liefdesteleurstelling wil Mia de Villiers vir ’n ruk uit Suid-Afrika wegkom en sy gaan werk as ’n versorger op die eiland van Jersey. Sy kom dadelik met haar werkgewer, die weduwee Sarah de Lisle, oor die weg, maar met haar seun, Jean de Lisle, sit sy vas. Uit die staanspoor is Jean laat...
Book cover of Hartklop Omnibus 3
by Madelein Malherbe, Rykie Roux, Malene Breytenbach
Language: Afrikaans
Release Date: June 6, 2017

Heler van skade: Lucinda O’Neill word ’n pos as pediater by die Wynland-kliniek vir Aansteeklike Siektes aangebied en dit bring ’n algehele ommekeer in haar lewe mee – en nie slegs op professionele gebied nie. Want hier ontmoet sy vir Werner Huber, ’n siviele ingenieur, wie se seun tydens...
Book cover of Geheime liefde
by Malene Breytenbach
Language: Afrikaans
Release Date: April 6, 2016

’n Ou joernaal wat die sleutel tot die geheim van ’n verbode liefde kan bied, word in die biblioteek op Stellenbosch ontdek en Diana Malan kan nie wag om dit te bestudeer nie. Sy doen navorsing oor die geheimsinnige vrou na wie die digter AA Sutherland in sy gedigte verwys en hoop om antwoorde...
Book cover of Locum vir liefde
by Malene Breytenbach
Language: Afrikaans
Release Date: April 5, 2013

Laura het onlangs weduwee geword, en die Russiese skeepsreis na St. Petersburg was veronderstel om haar wonde te help heel. In plaas daarvan is daar die sjarmante dog lastige skeepsdokter Andrei en haar ontstemmende Ierse reisgenote, en veral Kyle Barrymore met sy bloubloed-verloofde. Maar ná die...
Book cover of In my drome
by Malene Breytenbach
Language: Afrikaans
Release Date: October 8, 2018

Dokter Stella Swift is sedert haar tienerjare heimlik verlief op Arend Barnard. Dit blyk dat hy so min as moontlik met dié rykmanskind en haar gesin te doen wil hê. Jare later is Stella ’n gekwalifiseerde algemene praktisyn en Arend is die donkerkop narkotiseur wat steeds oorloop van ambisie....
Book cover of Geliefde heler
by Malene Breytenbach
Language: Afrikaans
Release Date: October 6, 2017

Geert Bouwman kom vir ’n paar maande op Stellenbosch locum. Die Nederlander is nie ’n maklike mens nie en teatersuster Naomi Roux is nie op haar mond geval nie. Dis nie haar verantwoordelikheid om na hom om te sien terwyl hy in sy tante se huis woon nie. Sy huur tog net die woonstel en ateljee...
Book cover of Verbode liefde
by Malene Breytenbach
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2011

Marian Sinclair en haar niggie Morag hou vakansie op die Skotse eiland Mull en gaan met groot vooroordele tuis by Kasteel Glenbogan, die setel van die aristokratiese familie wat hulle veronderstel is om te verfoei weens ’n eeue oue familievete.Op Glenbogan leer hulle die MacLean-broers ken as mense...
Book cover of Eiland van drome
by Malene Breytenbach
Language: Afrikaans
Release Date: December 12, 2013

Wanneer Irene Basson, ’n bekwame jong psigiater van Kaapstad, deur haar baas, Nicholas Barton, kleinseun van die skatryk Georgios Nikos, gevra word om ’n posisie te aanvaar by sy familie se nuwe luuksekliniek op ’n Griekse eiland, stem sy ná oorweging in – wie sal só ’n glansryke lewe...
Book cover of Tot die dood ons skei
by Malene Breytenbach
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2011

Wanneer haar buurvrou, Monique Bauman, vermoor word, is die jong professor Kira Trollip se hele lewe onderstebo. Want Kira was nog altyd verlief op Reinhard, Monique se man. En op Stellenbosch was dit geen geheim nie. Monique Bauman was nou wel geen engeltjie nie, maar was dit genoeg rede om haar...
Book cover of Hartklop Omnibus 4
by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Language: Afrikaans
Release Date: March 6, 2018

In Dokter van ver ontmoet dokter Rafaella Continari die oorrompelende dokter Giulio di Mareneschi tydens sy besoek aan Suid-Afrika. Sy en haar ouers word dan ook sommer na sy familielandgoed op die Italiaanse platteland genooi. Tydens hul besoek ontmoet sy Giulio se sjarmante broer, asook die pragtige...
12
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy