PROESELTJIES STORIELEKKERTE 2 (Voorheen: OMNIBUS 2)

Kwitansie vir 'n droom; Die Engel Jaap; Ses teen Een en Onthou om te Vergeet.

Fiction & Literature, Thrillers, Mystery & Suspense, Romance, Contemporary
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 2 (Voorheen: OMNIBUS 2) by Annico van Vuuren, Annico van Vuuren
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Annico van Vuuren ISBN: 1230000272663
Publisher: Annico van Vuuren Publication: October 6, 2014
Imprint: Language: Afrikaans
Author: Annico van Vuuren
ISBN: 1230000272663
Publisher: Annico van Vuuren
Publication: October 6, 2014
Imprint:
Language: Afrikaans

Annico van Vuuren se boeiende, romantiese OMNIBUS 2 bestaan uit vier verhale, een waarvan nog nooit op eBoeke verskyn het nie: 1 Kwitansie vir 'n Droom is Ansie se soeke na liefde en romanse. 'n Soeke wat ver draaie gooi maar haar uiteindelik in warmte omvou. 2 Die Engel Jaap is 'n hartroerende Kersverhaal. Bestaan daar waarlik iets soos wonderwerke? En as so iets moontlik moet wees, weet almal daarvan? Het JY al ooit 'n Engel gesien as 'n teken van genade? 3 Ses teen een is 'n satiries, humoristiese toekoms fiksie verhaaltjie vol deernis en menslikheid en sentreer om die wisselspel tussen die manlike en vroulike bewoners van ons ou aarde en 4 Onthou om te Vergeet: . Ons heldin herwin haar bewussyn in die hospitaal as Herni Vorster, 24 jaar oud en ‘n mutimiljoenêr. Sy is histeries vreesbevange, sien gevaar om elke draai en bly sê sy is nie hierdie Herni nie. Toe sy gevra word wie sy dan is, moet sy met ‘n skok besef dat sy aan algehele geheueverlies ly. Haar nagmerrie begin.

Dis moeilik genoeg om geen gisters te hê om jou te laat onthou wie jy is nie, maar sy voel boonop deur almal bedreig: deur haar sogenaamde mense en selfs deur haar verloofde. Die ergste is dalk die vreemdeling met sy nagtelike besoeke – eers in die hospitaal en later in die tuin onder haar balkon. Die vibrasies wat hy uitstraal is diep ontstellend.

Sy is uitgelewer, sonder geheue en met niemand van haar eie nie – niemand wat sy kan vertrou nie. Het sy dan niemand lief nie – het niemand haar lief nie...

Toe begin die aanslae op haar lewe.

Liewe lesers Omnibus 2 is 'n besliste moet vir elke storieliefhebber.

More books from Annico van Vuuren

Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 11 (Voorheen Omnibus 11) by Annico van Vuuren
Cover of the book ONTHOU OM TE VERGEET by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 7 (Voorheen Omnibus 7) by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 5 (Voorheen Omnibus 5) by Annico van Vuuren
Cover of the book Kôkô se KOL SON by Annico van Vuuren
Cover of the book Gedoriewaar by Annico van Vuuren
Cover of the book 'N VLERMUISIE VIR KERSFEES by Annico van Vuuren
Cover of the book Alle Sterre Brand nie by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 6 (Voorheen Omnibus 6) by Annico van Vuuren
Cover of the book BLOED SKREE: DRIé EEN TWEE by Annico van Vuuren
Cover of the book EERGISTER en OORMôRE by Annico van Vuuren
Cover of the book OES DIE STOF by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 3 (Voorheen Omnibus 3) by Annico van Vuuren
Cover of the book TERUG SON TOE by Annico van Vuuren
Cover of the book NOODPLAN by Annico van Vuuren
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy