Kôkô se KOL SON

Kids, Creative Kids, Curiosities and Wonders, Natural World, Animals
Cover of the book Kôkô se KOL SON by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren, Annico van Vuuren
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren ISBN: 1230000196322
Publisher: Annico van Vuuren Publication: November 11, 2013
Imprint: Language: Afrikaans
Author: Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
ISBN: 1230000196322
Publisher: Annico van Vuuren
Publication: November 11, 2013
Imprint:
Language: Afrikaans

Annico en Lukas van Vuuren se Kôkô se KOL SON is kleingoed van alle ouderdomme se kos! 

Dis die hartroerende storie van ‘n boesemvriendskap tussen Kôkô, ‘n krokodilletjie wat mak groot geword het – en vir sy kos vertonings by die vissery moes lewer: met sy bril, hoed en stert – wat hy boepensie-krom vir besoekerspret (dat hulle vir hom kon lag!) moes laat staan, en Entjie, ‘n kapokhennetjie wat vir ‘n hond moes vlug en toe in Sleepselvlei by die ander vleivolkies beland het.

‘n Groot reën tref die hele omgewing, tot die krokodilput in die vissery loop vol water. Grootoupa stuur Kôkô om hulp te gaan soek, maar Grootrivier gryp Kôkô en hy spoel ook in Sleepselvlei uit. NET! Die volkies is bang vir ‘n krok en probeer van Kôkô ontslae raak, dis net Entjie aan sy kant.

Lees van die tweetjies se baie spannende en hartseer wedervarings en manewales en van hoe hulle moes baklei vir Kôkô om uiteindelik sy kol in die son te kon kry.

Ouers, as julle lief is vir julle kleingoed…!

More books from Annico van Vuuren

Cover of the book BLOED SKREE: DRIé EEN TWEE by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 7 (Voorheen Omnibus 7) by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 5 (Voorheen Omnibus 5) by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
Cover of the book SEKELSON by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
Cover of the book NOODPLAN by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
Cover of the book BOEF met VLERKIES by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
Cover of the book 21 vir Warm Boereharte by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
Cover of the book BLOU MOORD by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
Cover of the book Alle Sterre Brand nie by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 8 (Voorheen Omnibus 8) by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 11 (Voorheen Omnibus 11) by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 1 (Voorheen: OMNIBUS 1) by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
Cover of the book TERUG SON TOE by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
Cover of the book JONG GOUD by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
Cover of the book Gedoriewaar by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy