EERGISTER en OORMôRE

KORTES

Science Fiction & Fantasy, Science Fiction, Adventure, Fiction & Literature, Thrillers, Mystery & Suspense
Cover of the book EERGISTER en OORMôRE by Annico van Vuuren, Annico van Vuuren
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Annico van Vuuren ISBN: 1230001160482
Publisher: Annico van Vuuren Publication: June 4, 2016
Imprint: Language: Afrikaans
Author: Annico van Vuuren
ISBN: 1230001160482
Publisher: Annico van Vuuren
Publication: June 4, 2016
Imprint:
Language: Afrikaans

EERGISTER en OORMôRE (KORTES) is ‘n treffende bundel Wetenskapfiksie (Fantasie?) verhale (Hou nog van die woord TOEKOMSFIKSIE selfs al gebeur sommiges van die verhale eintlik ver in die verlede) deur ANNICO VAN VUUREN met ‘n verbasende wye spektrum wat gedek word: Afgryse; Gewone en Tong-in-die-kies humor; Soeke na meer as wat die hede inhou; Subjektiewe vrae oor die wysheid van menslike optrede; ‘n Skrikwekkende beeld van dit wat g’n mens van weet nie; Misbruik; Kranksinnigheid wat net moet toeslaan en ou tema’s op ‘n nuwe deuntjie soos Frankenstein.

EERGISTER bevat 12 Verhale:

1       Speldekop: Wat doen ‘n man as jou werk van jou verwag om ‘n kind te vermoor?

2       Ses teen Een: Tong in die kies Vlieënde Pierings en die ewige stryd tussen die geslagte: Staan enige man dan ooit ‘n kans teen die fyner geslag?

3       Pop: Aai, om weer ‘n Pop vir jou 99ste verjaardag te kry…

4       Blou Kosmos: ‘n Blóú Kosmos kan tog immers net bestaan as dit iets uit die buitenste ruim is. Iets wat ons heldin help om oor haar groot hartseer te kom. Of is haar tweeling reg – is die blom eintlik ‘n parasiet?

5       Veldmuise: Die verskikking van eergister se Grens en kinders en ‘n engel wat ‘n verskil probeer maak.

6       Melk en Heuning: Ons beskermengel, dalk eintlik nie heeltemal waarop ons reken nie?

7       Feetjie in ‘n Jêmblik: Darem vreeslik as ‘n man aan die kênsworde is…

8       Nommer asseblief: Word ons deur nommers oorgeneem?

9       Ná Twaalf: En as daar net ‘n donker afgrond na twaalf wag?

10    AAAAA… Dat iets jou waarlik nou té lekker kan ruik!

11    Alles in sy kop: Om die verskrikking in jou kop te moet ontdek…

12    Ou Frankie: ‘n Nuwerwetse skewe hoek op Frankenstein.  

Moenie hierdie besonderse aanbieding van ANNICO VAN VUUREN – prikkelende en hoogspanningsleesgenot - misloop nie, dis dubbel en dwars werd wat daarvoor gevra word.

More books from Annico van Vuuren

Cover of the book ONTHOU OM TE VERGEET by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 10 (Voorheen Omnibus 10) by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 11 (Voorheen Omnibus 11) by Annico van Vuuren
Cover of the book MAMBA MOORD by Annico van Vuuren
Cover of the book Alle Sterre Brand nie by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 9 (Voorheen: Omnibue 9) by Annico van Vuuren
Cover of the book OES DIE STOF by Annico van Vuuren
Cover of the book JONG GOUD by Annico van Vuuren
Cover of the book Kôkô se KOL SON by Annico van Vuuren
Cover of the book Tussen Mure by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 3 (Voorheen Omnibus 3) by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 4 (Voorheen Omnibus 4) by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 7 (Voorheen Omnibus 7) by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 1 (Voorheen: OMNIBUS 1) by Annico van Vuuren
Cover of the book 21 vir Warm Boereharte by Annico van Vuuren
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy