Voorskrif vir die hart

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Voorskrif vir die hart by Kristel Loots, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Kristel Loots ISBN: 9780624050353
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Kristel Loots
ISBN: 9780624050353
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Dokter Zoely du Toit kan nie wág om op die platteland te gaan locum nie; sy wil gaan wegkruip totdat die stof rondom haar gaan lê het. Ná die Foucom-skandaal is haar gesig maar net té bekend in Johannesburg se sosiale kringe. Op Arendsnes, so hoop sy, sal haar verlede haar nie inhaal nie. In elk geval nie dádelik nie. Maar dis moeilik om ’n lae profiel te handhaaf as jy saam met die arrogante en dodelik aantreklike dokter Vito Vincenzo moet werk - en boonop ’n huis met hom moet deel. Dokter Vito Vincenzo soek juis die kollig op, hy streef na beroemdheid en hy sleep ’n baie onwillige Zoely agter hom aan. Dokter Vito Vincenzo met al sy aardse skatte is presies die tipe man wat Zoely nooit weer naby haar wil toelaat nie. . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Dokter Zoely du Toit kan nie wág om op die platteland te gaan locum nie; sy wil gaan wegkruip totdat die stof rondom haar gaan lê het. Ná die Foucom-skandaal is haar gesig maar net té bekend in Johannesburg se sosiale kringe. Op Arendsnes, so hoop sy, sal haar verlede haar nie inhaal nie. In elk geval nie dádelik nie. Maar dis moeilik om ’n lae profiel te handhaaf as jy saam met die arrogante en dodelik aantreklike dokter Vito Vincenzo moet werk - en boonop ’n huis met hom moet deel. Dokter Vito Vincenzo soek juis die kollig op, hy streef na beroemdheid en hy sleep ’n baie onwillige Zoely agter hom aan. Dokter Vito Vincenzo met al sy aardse skatte is presies die tipe man wat Zoely nooit weer naby haar wil toelaat nie. . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Hard soos kameeldoringhout by Kristel Loots
Cover of the book Om met vuur te speel by Kristel Loots
Cover of the book Die wet van die liefde by Kristel Loots
Cover of the book Anna Atoom en die digitale draak by Kristel Loots
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 8 by Kristel Loots
Cover of the book Bosveldliefde vir Jemma by Kristel Loots
Cover of the book Christo Wiese by Kristel Loots
Cover of the book Letitia en die lektor by Kristel Loots
Cover of the book Melodie Omnibus 2 by Kristel Loots
Cover of the book Snoeiskêr by Kristel Loots
Cover of the book Oliver Strange and the journey to the swamps (school edition) by Kristel Loots
Cover of the book Donna en die droomman by Kristel Loots
Cover of the book Granite by Kristel Loots
Cover of the book Die dieper droom by Kristel Loots
Cover of the book Maryna se liefdeslied by Kristel Loots
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy