Donna en die droomman

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Donna en die droomman by Anita Du Preez, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Anita Du Preez ISBN: 9780624071167
Publisher: Tafelberg Publication: March 22, 2015
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Anita Du Preez
ISBN: 9780624071167
Publisher: Tafelberg
Publication: March 22, 2015
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Donna Ferguson is ’n eenkantmens en ’n realis. Maar wanneer sy by ’n kunsuitstalling oogkontak maak met ’n wildvreemdeling wat ruwe manlikheid uitstraal, doen sy iets wat glad nie in haar aard is nie. Sy soen hom sowaar in die galery se tuin. Donna dink sy sal hom nooit weer sien nie, maar dan daag hy by haar voordeur op . . . saam met haar suster, Karen. Donna se droomman en Karen se nuwe liefde, veearts Pieter Visser, blyk een mens te wees. Dit lyk asof Donna weer iets kosbaars aan Karen moet afstaan omdat sy mos blonder en jonger is – maar veral omdat haar kleinsus siek is. Al is die aantrekkingskrag tussen Donna en Pieter hóé sterk, kan sy nie haar verliefde suster se swak hart waag nie.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Donna Ferguson is ’n eenkantmens en ’n realis. Maar wanneer sy by ’n kunsuitstalling oogkontak maak met ’n wildvreemdeling wat ruwe manlikheid uitstraal, doen sy iets wat glad nie in haar aard is nie. Sy soen hom sowaar in die galery se tuin. Donna dink sy sal hom nooit weer sien nie, maar dan daag hy by haar voordeur op . . . saam met haar suster, Karen. Donna se droomman en Karen se nuwe liefde, veearts Pieter Visser, blyk een mens te wees. Dit lyk asof Donna weer iets kosbaars aan Karen moet afstaan omdat sy mos blonder en jonger is – maar veral omdat haar kleinsus siek is. Al is die aantrekkingskrag tussen Donna en Pieter hóé sterk, kan sy nie haar verliefde suster se swak hart waag nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Ettie Bierman Keur 7 by Anita Du Preez
Cover of the book Sophia se beskermengel by Anita Du Preez
Cover of the book Entertaining Angels by Anita Du Preez
Cover of the book Ena Murray Omnibus 33 by Anita Du Preez
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 7 by Anita Du Preez
Cover of the book Dans van die sterre by Anita Du Preez
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 14 by Anita Du Preez
Cover of the book Satan van Zimbabwe by Anita Du Preez
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 8 by Anita Du Preez
Cover of the book Rabbedoe van Rietkuil by Anita Du Preez
Cover of the book Fort van die kappiedraers by Anita Du Preez
Cover of the book Die goue vlinder by Anita Du Preez
Cover of the book Die wêreld van Charlie Oeng by Anita Du Preez
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 5 by Anita Du Preez
Cover of the book Hartklop Omnibus 3 by Anita Du Preez
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy