Om met vuur te speel

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Om met vuur te speel by Lucille Du Toit, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Lucille Du Toit ISBN: 9780624085584
Publisher: Tafelberg Publication: April 6, 2018
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Lucille Du Toit
ISBN: 9780624085584
Publisher: Tafelberg
Publication: April 6, 2018
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Die brandbestryding-vlieënier Matt Marais se nuwe buurvrou, Sasha Harold, maak uit die staanspoor gevoelens in hom wakker. Nie een van die twee is egter in die mark vir ’n verhouding nie: Matt omdat hy nog die josie in is ná die verbrokkeling van sy vorige verhouding, en Sasha omdat sy ’n wêreld van moeilikheid agter haar laat. Boonop stem Matt nie saam met die wyse waarop Sasha haar drome wil najaag nie. Sasha met haar groot bruin oë laat hom aan ’n verterende vuur dink en as hy nie versigtig is nie, gaan sy hom vaskeer. Die hemel weet: Hy wil nooit weer sy vingers verbrand nie. Matt bly wonder: Hoekom het sy haar gerieflike lewe in die Kaap agtergelaat? Sal hulle vir mekaar ’n heenkome en veilige hawe kan bied?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Die brandbestryding-vlieënier Matt Marais se nuwe buurvrou, Sasha Harold, maak uit die staanspoor gevoelens in hom wakker. Nie een van die twee is egter in die mark vir ’n verhouding nie: Matt omdat hy nog die josie in is ná die verbrokkeling van sy vorige verhouding, en Sasha omdat sy ’n wêreld van moeilikheid agter haar laat. Boonop stem Matt nie saam met die wyse waarop Sasha haar drome wil najaag nie. Sasha met haar groot bruin oë laat hom aan ’n verterende vuur dink en as hy nie versigtig is nie, gaan sy hom vaskeer. Die hemel weet: Hy wil nooit weer sy vingers verbrand nie. Matt bly wonder: Hoekom het sy haar gerieflike lewe in die Kaap agtergelaat? Sal hulle vir mekaar ’n heenkome en veilige hawe kan bied?

More books from Tafelberg

Cover of the book Slavin van La Liberté by Lucille Du Toit
Cover of the book Ena Murray Keur 16 by Lucille Du Toit
Cover of the book The Long Way Home by Lucille Du Toit
Cover of the book Ena Murray Omnibus 34 by Lucille Du Toit
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 2 by Lucille Du Toit
Cover of the book Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan by Lucille Du Toit
Cover of the book Vier seisoene kind by Lucille Du Toit
Cover of the book Queen of the Free State by Lucille Du Toit
Cover of the book Ramaphosa's Turn by Lucille Du Toit
Cover of the book What every boy should know by Lucille Du Toit
Cover of the book Die geheim van Rust der Vrede by Lucille Du Toit
Cover of the book Swemlesse vir ’n meermin by Lucille Du Toit
Cover of the book Die bruid van Blouberg by Lucille Du Toit
Cover of the book Blinde liefde by Lucille Du Toit
Cover of the book Balaclava Boy (school edition) by Lucille Du Toit
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy