Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan

Kids, Teen, General Fiction, Fiction, Fiction - YA
Cover of the book Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan by Elizabeth Wasserman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elizabeth Wasserman ISBN: 9780624062912
Publisher: Tafelberg Publication: January 31, 2014
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Elizabeth Wasserman
ISBN: 9780624062912
Publisher: Tafelberg
Publication: January 31, 2014
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Jannus en Kriek Knoets is min of meer agt jaar oud, en hulle is ’n tweeling. Die Knoets-gesin woon in Huis Deurmekruis, onder afrit 7 van die snelweg, naby die dokke in ’n groot stad. Hulle ouers is Knersius en Soetlief Knoets. Knersius is die speltoetser van ’n groot boekuitgewery. Soetlief is ’n gevaarlike spioen. Die tweeling se troeteldier is ’n meerkat met die naam van Meneer Snoek. Maar seker die belangrikste karakter in die verhaal, behalwe die tweeling natuurlik, is hulle oupa. Hy is ’n avonturier, ’n uitvinder en ’n baie onvoorspelbare ou man. As hy nie iewers anders is nie, bly hy onder Huis Deurmekruis in ’n soort kelderverdieping, waar hy allerhande interessante dinge doen en goeters uitvind in sy laboratorium. Sy brein is so groot en so besig dat dit vir hom moeilik is om aandag aan gewone dinge te gee. Miskien raak hy net bietjie deurmekaar van ouderdom, want hy noem alle ingewikkelde goed “dinges”. Hierdie boek vertel hoe Jannus en Kriek hulle oupa beter leer ken, en die storie van hulle eerste avontuur saam.

More books from Tafelberg

Cover of the book Spoelklippies in stormwater by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe) by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Môre lê ver by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Te eenders, te anders by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Om ’n reënboog te vang by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Reënboog in die sand by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 15 by Elizabeth Wasserman
Cover of the book As die lied verstil by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Vuur van verlange by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Sandroos uit Meob by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Met die oog op liefde by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Drome van gister by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Ena Murray Keur 9 by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Foxy Futurists and how to become one by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Skynglans van die maan by Elizabeth Wasserman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy