Van sorg na liefde

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Van sorg na liefde by Malene Breytenbach, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Malene Breytenbach ISBN: 9780624080909
Publisher: Tafelberg Publication: April 6, 2017
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Malene Breytenbach
ISBN: 9780624080909
Publisher: Tafelberg
Publication: April 6, 2017
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Ná ’n liefdesteleurstelling wil Mia de Villiers vir ’n ruk uit Suid-Afrika wegkom en sy gaan werk as ’n versorger op die eiland van Jersey. Sy kom dadelik met haar werkgewer, die weduwee Sarah de Lisle, oor die weg, maar met haar seun, Jean de Lisle, sit sy vas. Uit die staanspoor is Jean laat om haar by die lughawe op te laai en hy gee te kenne dat Mia sy kosbare tyd as eienaar van ’n makelaarsmaatskappy mors. Boonop insinueer hy dat sy na die belastingparadys Jersey gekom het om vir haar ’n ryk man te vang. Mia vererg haar vir die arrogante vent met sy spoggerige Ferrari – hy moenie dink sy is soos sy trofeemeisies wat deur sy rykdom beïndruk word nie. Hy is nou wel die aantreklikste man wat sy al ooit teëgekom het, maar ná sy deur haar eks-verloofde verkul is, gaan sy beslis nie voor ’n rokjagter soos Jean swig nie. Al blyk dit ook gaandeweg dat dié alfaman ’n sorgsame, sagter kant het wat hy nie sommer vir enigeen wys nie . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 15 by Malene Breytenbach
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 6 by Malene Breytenbach
Cover of the book Meerminliefde by Malene Breytenbach
Cover of the book Tuiskoms by Malene Breytenbach
Cover of the book Your Kruger National Park Guide - With Stories by Malene Breytenbach
Cover of the book Soete verleiding by Malene Breytenbach
Cover of the book Jou Romeo by Malene Breytenbach
Cover of the book Onderwêreld by Malene Breytenbach
Cover of the book Coalition Country by Malene Breytenbach
Cover of the book Ena Murray Keur 15 by Malene Breytenbach
Cover of the book Duwweltjiepad by Malene Breytenbach
Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 3 by Malene Breytenbach
Cover of the book Middernagmusiek by Malene Breytenbach
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 5 by Malene Breytenbach
Cover of the book Ena Murray Keur 2 by Malene Breytenbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy