Sophie en Sophia (Ultrasatyn)

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Sophie en Sophia (Ultrasatyn) by Elizabeth Engela, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elizabeth Engela ISBN: 9780624066873
Publisher: Tafelberg Publication: December 5, 2013
Imprint: Ultrasatyn Language: Afrikaans
Author: Elizabeth Engela
ISBN: 9780624066873
Publisher: Tafelberg
Publication: December 5, 2013
Imprint: Ultrasatyn
Language: Afrikaans

Op sewe-en-twintig moet Sophie dit nou eenmaal erken: sy benodig sekslesse. Sy’t dan nog nooit die groot O gevoel nie, nog nie eens naastenby nie! Dan gebeur drie dinge byna tegelyk: Sophie kom in kontak met ’n skrywer van witwarm hygromans, raak lus om te begin blog soos in Julie & Julia, én trek in ’n nuwe woonstel in – langs haar broers se pel Derek. Ja, die een wat soos haar amper-ouboet is . . . Maar ook só glad nie! Sophie verbrand haar vingers met Derek, want van hartsake weet sy so min as van kosmaak, en mens kan van albei ’n liederlike brouspul maak. Derek weet veel meer van sensuele sake, en saam-saam beproef hulle allerlei resepte wat hy reeds vervolmaak het. Teen die muur . . . In ’n restaurant . . . In ’n bewegende motor . . . Sophie kan nie uitgeproe raak nie, maar haar seks-blog is ’n bestanddeel wat Derek nie verwag het nie, en die lewe dreig om Sophie alleen voor haar rekenaarskerm te laat . . . Sophia en Sophia was die wenverhaal in NB-Uitgewers se Ultrasatyn-wedstryd vir superstomende liefdesverhale wat die sensuele besing.

More books from Tafelberg

Cover of the book Romanse agter die skerms by Elizabeth Engela
Cover of the book Flagwatching by Elizabeth Engela
Cover of the book Altyd die verkeerde man by Elizabeth Engela
Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 3 by Elizabeth Engela
Cover of the book Bitch, please! I'm Khanyi Mbau by Elizabeth Engela
Cover of the book Die geheim van Hercule Cordier by Elizabeth Engela
Cover of the book Bottelnek by Elizabeth Engela
Cover of the book Sluimerliefde by Elizabeth Engela
Cover of the book Die seewind se lied by Elizabeth Engela
Cover of the book Omdat jy jy is by Elizabeth Engela
Cover of the book Satyn Omnibus 4 by Elizabeth Engela
Cover of the book Waar liefde begin by Elizabeth Engela
Cover of the book Droomman aan boord by Elizabeth Engela
Cover of the book Liefste Koos by Elizabeth Engela
Cover of the book Dokter Dierbaar by Elizabeth Engela
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy