Melodie imprint: 76 books

by Elza Rademeyer, Dirna Ackermann, Helena Hugo
Language: Afrikaans
Release Date: June 6, 2016

In Hart van die son beland Nadia Pretorius in die hof ná traumatiese gebeure. Sy word vrygespreek danksy Dewald Duvenage se knap regsvaardighede en hy kry ook vir haar werk by sy pa se prokureursfirma. Maar Nadia is steeds vasgevang in die verlede en neem verlof om haar grootwordplek, waar alles...
by Malene Breytenbach, Elsa Hamersma, Annelize Morgan
Language: Afrikaans
Release Date: September 6, 2018

Wanneer die jong professor Kira Trollip se buurvrou, Monique Brand, vermoor word, keer haar hele lewe onderstebo in Tot die dood ons skei. Want Kira was nog altyd verlief op Reinhard, Monique se man. En op Stellenbosch was dit geen geheim nie. Skielik is almal wantrouig en selfs Kira begin wonder...
by Babsie Jacobs, Maretha Maartens, Wilmarí Jooste
Language: Afrikaans
Release Date: September 6, 2017

Volbloedvrou vir ’n vaalseun: Fransien de Swardt woon haar skoolreünie om slegs twee redes by: ná tien jaar wil sy die spoke van die verlede besweer en haar metamorfose van armlastige spoorwegkind na suksesvolle sakevrou onder ’n paar mense se neus vryf. Spesifiek mense soos Tessa de Villiers...
by Schalkie van Wyk
Language: Afrikaans
Release Date: August 30, 2014

Vuur van verlange: Lizelle vlug na ’n klein Vrystaatse dorpie waar niemand weet dat sy die erfgenaam van die skatryk staalkoning Paul Durandt is nie. Nie minder nie as drie mans gee haar hier nuwe kopsorge, en boonop begin haar pa se sakeryk te wankel. Te jonk vir liefde: Die mooi Leana, pas gekwalifiseerd...
by Susanna M. Lingua
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2011

In Waar die frangipani bloei is die streng, tradisievaste Portugese Edelman wat die septer swaai op Braco nie voorbereid op die koms van die vurige, selfstandige Ronelle Dekker na dié Afrika-kusdorpie nie. Dis nie lank nie of die vonke spat tussen hulle!In Volmaan oor die Tiber verneem Karin du Rand...
by Helena Hugo
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2011

Colette kyk elke maand in haar gunsteling-tydskrif wie hierdie keer die held van die maand is. In ‘n kompetisie wat net so gewild soos Idols is, wen een gelukkige meisie ‘n naweek saam met daardie maand se held op ‘n romantiese gasteplaas. Colette glo nie juis so ‘n afpaar vir ‘n naweek...
by Annelize Morgan
Language: Afrikaans
Release Date: April 28, 2011

Vir Isabelle de Neuve verander die lewe in ’n oogwink toe haar vader verongeluk en sy wees gelaat word. Sy laaste versoek is dat sy Frankryk moet verlaat, na die Kaap de Goede Hoop moet gaan en met Etienne le Riche moet trou. Maar op pad word hulle skip deur seerowers oorval en word sy saam met...
by Annelize Morgan
Language: Afrikaans
Release Date: May 5, 2017

Al wat Liliane Beaudelaire oor haar ouers weet, is dat haar pa haar by ’n weeshuis in Frankryk gelos het sodat hy na haar ma in Arabië kon gaan soek. Hy het nooit teruggekeer nie. Ene monsieur Laurent bied die twintigjarige Liliane die geleentheid om Arabië toe te gaan, maar daar maak sy die skokontdekking...
by Annelize Morgan
Language: Afrikaans
Release Date: March 22, 2011

Die jong Isabeau se lewe saam met haar ouers op die Franse platteland is nie idillies nie, maar daarvoor vergoed haar vriendskap met die skaapwagterseun Simon. Net voor Isabeau-hulle vir die soveelste maal na ’n ander dorp moet trek, sweer hulle twee trou aan mekaar, en Isabeau belowe dat sy sal...
by Annelize Morgan
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2011

Liedjieskrywer Emma Steyn se grootste droom is om eendag haar eie liedjies te sing.  Sy  raak egter heeltemal té gespanne – so erg dat sy nie eers ’n piep kan uitkry nie. En haar vriend, die sanger Ingo, maak dit nie makliker nie. Wanneer Ingo vir Emma met ’n ander meisie verneuk en boonop...
by Susanna M. Lingua
Language: Afrikaans
Release Date: March 22, 2011

In Rista ontmoet die hoofkarakter vir Pieter, ’n prokureur wat op haar verlief raak. Sy voel egter nie dieselfde oor hom nie, en hy probeer selfmoord pleeg. Pieter se broer Chris sweer dadelik wraak teen die meisie wat vir sy broer se ongeluk verantwoordelik is. Maar dan raak ook hý verlief op...
by Elsa Hamersma
Language: Afrikaans
Release Date: August 11, 2009

Ebbie Basson se hart is gebreek; haar jarelange verhouding het pas verbrokkel. Daarom gryp sy die geleentheid aan om ’n gholflandgoed wat op Kransbaai aan die Weskus ontwikkel gaan word, te bemark en te verkoop. Want Eddie is ’n eiendomsagent wat sterk voel oor bewaring.Die ontwikkelaar is die...
by Schalkie van Wyk
Language: Afrikaans
Release Date: April 6, 2016

As hoof van die Blanchet-meisieskool word daar van Sandri Blanchet verwag om haar waardig te gedra. Maar toe sakeman Marko Waalstra by haar kantoor inbars en haar van allerhande dinge beskuldig, kap Sandri besonder ónwaardig terug. Die vent weet hoe om haar verkeerd op te vryf. En tog kan sy nie...
by Schalkie van Wyk
Language: Afrikaans
Release Date: June 3, 2011

Wiandri Rosseau is twee-en-twintig en pas gekwalifiseer as hospitaalsuster. Sy keer terug na haar geliefde plattelandse Huis Groeneweide, waar haar bejaarde tant Lerina en dié se geliefde huishoudster, tant Grietjie, haar gretig inwag. Nou kan sy haar tante versorg en die swierige huis van haar kleintyd...
12 3 4 5 6
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy