Susanna M Lingua: 20 books

Book cover of Susanna M Lingua Gunstelinge 5
by Susanna M. Lingua
Language: Afrikaans
Release Date: April 6, 2016

Drie gunstelingverhale deur Susanna M. Lingua: In Die vurige swartkop word Elmarie Keyser ná haar suster se afsterwe haar nefie, Mark, se pleegouer. Elmarie kan egter nie as ongetroude meisie vir Mark aanneem nie, en sy grootouers het ook ’n aanspraak op hom. Hoe gaan Elmarie haar belofte aan haar...
Book cover of Susanna M Lingua-keur 12
by Susanna M. Lingua
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2011

In Waar die frangipani bloei is die streng, tradisievaste Portugese Edelman wat die septer swaai op Braco nie voorbereid op die koms van die vurige, selfstandige Ronelle Dekker na dié Afrika-kusdorpie nie. Dis nie lank nie of die vonke spat tussen hulle!In Volmaan oor die Tiber verneem Karin du Rand...
Book cover of Susanna M Lingua-keur 15
by Susanna M. Lingua
Language: Afrikaans
Release Date: March 22, 2011

In Rista ontmoet die hoofkarakter vir Pieter, ’n prokureur wat op haar verlief raak. Sy voel egter nie dieselfde oor hom nie, en hy probeer selfmoord pleeg. Pieter se broer Chris sweer dadelik wraak teen die meisie wat vir sy broer se ongeluk verantwoordelik is. Maar dan raak ook hý verlief op...
Book cover of Susanna M Lingua-keur 13
by Susanna M. Lingua
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2011

In Tart my nie, mijn heer staan Celeste Valkenier op trou met Carl van Heiden. Maar sy het nie rekening gehou met die Franse markies wat bereid is om tot sy laaste druppel bloed te veg vir die nooi wat sy hart gesteel het nie.In Suzette van Voltaire kom die verbitterde Franse edelman Marco de la Roche...
Book cover of Susanna M Lingua-keur 9
by Susanna M. Lingua
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2011

In Die vurige swartkop verander Elmarie Keyser se lewe drasties na die dood van haar suster, Luzaan – plotseling word sy die pleegmoeder van Luzaan se buite-egtelike seuntjie. Hoe kan sy haar belofte aan haar suster nakom en steeds ’n normale lewe – ook liefdeslewe – lei?In Ver bo korale verneem...
Book cover of Susanna M Lingua Gunstelinge 2
by Susanna M. Lingua
Language: Afrikaans
Release Date: April 5, 2013

Die bruid van Blouberg: Die Branks van Blouberg laat nie met hulle speel nie, en Lecia Brank, mede-erfgenaam van die spogplaas Blouberg, is geen uitsondering nie. Maar vanuit sy graf trek oom Isak Brank nog vir oulaas ’n paar toutjies toe hy in sy testament bepaal dat Lecia sekere voorwaardes moet...
Book cover of Susanna M Lingua se gunstelinge
by Susanna M. Lingua
Language: Afrikaans
Release Date: April 20, 2012

Die goue vlinder: Ramiro de Gouveia, trotse miljoenêr-hertog, is vasbeslote om die wilde Janet Hartman te tem. Maar dié goue vlinder is allermins van plan om haar te laat vang en toespin in ’n kokon van adellike Portugese tradisies. Op die tropiese Mosambiekse paradys Espiño raak hartstog egter...
Book cover of Susanna M Lingua Gunstelinge 3
by Susanna M. Lingua
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2014

Die groot legkaart, waarin Tina Eksteen se kortstondige maar idillies gelukkige huwelik beëindig word en sy boonop van haar pasgebore seuntjie beroof word. Maar net toe dit lyk of die noodlot haar opnuut wil teister, begin die stukkies van die legkaart uiteindelik pas . . . Skemeruur, waarin Lynne...
Book cover of Susanna M Lingua-keur 10
by Susanna M. Lingua
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2011

Staan op, my beminde: Met die aanhoor van die bepalings van haar vader se testament word Natasha lelik ontnugter: geen verdere oorsese reise vir haar nie, geen luuksehotelle en weelderige vakansies meer nie, geen inkomste nie, en die ergste van alles, sy sou vir die eerste keer in haar lewe moes gaan...
Book cover of Susanna M Lingua-keur 11
by Susanna M. Lingua
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2011

In Die blinde baron bevind Lizelia haar in ’n penarie – alleen en platsak in ’n vreemde land, en dít saam met ’n moeder wat ’n peperduur operasie moet ondergaan. Maar ’n toevallige ontmoeting met die blinde baron Edoardo de Mashatini bied onverwags ’n moontlike uitkomkans – ’n baie...
Book cover of Staan op, my beminde
by Susanna M. Lingua
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2012

Met die aanhoor van die bepalings van haar vader se testament word Natasha lelik ontnugter: geen verdere oorsese reise vir haar nie, geen luuksehotelle en weelderige vakansies meer nie, geen inkomste nie, en die ergste van alles, sy sou vir die eerste keer in haar lewe moes gaan werk. Natasha bevind...
Book cover of Blom van Venesië
by Susanna M. Lingua
Language: Afrikaans
Release Date: April 5, 2013

Blom van Venesië: Graaf Marco de Castellano – eiegeregtig, dominerend, baasspelerig. Terri Massyn – tenger, blonde Suid-Afrikaanse vuurvreter, sielsgelukkig in haar oorpak op ’n perd se rug of op ’n trekker aan’t ploeg. Wie gaan vir wie tem op die Italiaanse eiland Santa Teresa? En wanneer...
Book cover of Haar naam was Marina Neser
by Susanna M. Lingua
Language: Afrikaans
Release Date: November 26, 2012

“Ons Portugese se liefde is net so fel en onblusbaar soos ons haat.” Aan Ricardo Mendoca se waarskuwing, reeds met hul eerste ontmoeting, steur Marina Neser haar min. Want dié blonde vlinder glo geen man kan haar vlerkies kneus nie. Maar dit was voordat sy Ricardo se neef, die aantreklike marquês...
Book cover of 'n Lang, vreemde pad
by Susanna M. Lingua
Language: Afrikaans
Release Date: April 5, 2013

’n Lang, vreemde pad: Was dit nie vir die skoonheidskompetisie nie, sou Elise Eybers se pad seker nooit met dié van markies Germano de Nobrega gekruis het nie. Hul liefde raak ’n verterende vlam . . . tot ’n jaagduiwel op ’n motorfiets haar geheue in inkswart duisternis dompel en hul liefde op ’n vreemde kronkelpad geplaas word.
12
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy