Adrenalien

Die waarheid

Mystery & Suspense, Thrillers, Fiction & Literature
Cover of the book Adrenalien by Leon Van Nierop, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Leon Van Nierop ISBN: 9780624073048
Publisher: Tafelberg Publication: July 6, 2015
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Leon Van Nierop
ISBN: 9780624073048
Publisher: Tafelberg
Publication: July 6, 2015
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Angs en adrenalien het die demone in Gustaf Prinsloo se onderbewussyn gevoed, hom laat skryf. Toe droog dit op en hy begin aan onttrekkingsimptome ly. ’n Kans om sy roman as rolprent te verwerk dwing hom tot afsondering in ’n huis in ’n godverlate deel van die Bosveld, met net sy verbeelding en ’n mooi rolprent-vervaardiger as geselskap. Hy raak bewus van ’n “derde dimensie”. Nou is die heerlike, verslawende angs terug en kan hy weer skryf. Dan kom hy agter dat die draaiboek ’n nuwe drif in hom laat opkook. Wanneer sy voormalige vrou egter onverwags opdaag, dwing sy die werklikheid in gruwelike en onvervalste gedaante aan hom op. En maak sy ’n nuwe monster wakker . . . Twintig jaar ná die verskyning van Adrenalien besoek Leon van Nierop dié roman opnuut . . . en kom Die Waarheid eindelik aan die lig. Want Gustaf besef dat hy sy eie verhaal nooit behoorlik verstaan het nie – en bowenal dat hy nie alléén kan skryf nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book My hartjie, my liefie by Leon Van Nierop
Cover of the book Man van lig en skadu by Leon Van Nierop
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 6 by Leon Van Nierop
Cover of the book Dierbare drosters by Leon Van Nierop
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 4 by Leon Van Nierop
Cover of the book Ena Murray Omnibus 38 by Leon Van Nierop
Cover of the book Tafelberg Short: The Politics of Pregnancy by Leon Van Nierop
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 9 by Leon Van Nierop
Cover of the book Met die oog op liefde by Leon Van Nierop
Cover of the book Staan op, my beminde by Leon Van Nierop
Cover of the book Liefste Koos by Leon Van Nierop
Cover of the book Die dingesfabriek 3: Jannus en Kriek krimp by Leon Van Nierop
Cover of the book Tafelberg Short: Nkandla - The end of Zuma? by Leon Van Nierop
Cover of the book 'n Hap van die appel by Leon Van Nierop
Cover of the book Sonneblomstraat 7 by Leon Van Nierop
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy