Moerbeibos

Fiction & Literature
Cover of the book Moerbeibos by Dalene Matthee, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Dalene Matthee ISBN: 9780624065609
Publisher: Tafelberg Publication: January 1, 1987
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Dalene Matthee
ISBN: 9780624065609
Publisher: Tafelberg
Publication: January 1, 1987
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Italiaanse sywurmboere word ingevoer om ’n sybedryf te kom vestig in Gouna se boswêreld, maar moerbeibome verseg om in potklei te groei. In die strawwe boswinter word die verwarde immigrante geteister deur reën, koorssiekte en onbegrip, en raak hulle al meer verbitter teen die goewerment wat hulle onder valse voorwendsels in die wildernis afgelaai het. Die man wat hulle tot hulp kom, is ’n bosmens met ’n onregeerbare dogter en ’n kop vol planne – die eiesinnige Silas Miggel. Hy wil hulle op ’n skip kry, terug Italië toe . . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Italiaanse sywurmboere word ingevoer om ’n sybedryf te kom vestig in Gouna se boswêreld, maar moerbeibome verseg om in potklei te groei. In die strawwe boswinter word die verwarde immigrante geteister deur reën, koorssiekte en onbegrip, en raak hulle al meer verbitter teen die goewerment wat hulle onder valse voorwendsels in die wildernis afgelaai het. Die man wat hulle tot hulp kom, is ’n bosmens met ’n onregeerbare dogter en ’n kop vol planne – die eiesinnige Silas Miggel. Hy wil hulle op ’n skip kry, terug Italië toe . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Home Invasioin by Dalene Matthee
Cover of the book Voorskrif vir die hart by Dalene Matthee
Cover of the book Omdat jy jy is by Dalene Matthee
Cover of the book Lydia en die loodgieter by Dalene Matthee
Cover of the book Die dingesfabriek 2: Jannus en Kriek onder die see by Dalene Matthee
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 5 by Dalene Matthee
Cover of the book Waar liefde begin by Dalene Matthee
Cover of the book Onrus op Oshakati by Dalene Matthee
Cover of the book Laduma vir die liefde by Dalene Matthee
Cover of the book Ena Murray Omnibus 30 by Dalene Matthee
Cover of the book Aan die einde van die reënboog by Dalene Matthee
Cover of the book Vlug na Santorini by Dalene Matthee
Cover of the book 'n Wêreld sonder grense by Dalene Matthee
Cover of the book Haar beste bruidegom by Dalene Matthee
Cover of the book Eat Well, Feel Well by Dalene Matthee
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy