Dalene Matthee: 13 books

Book cover of Die Uitgespoeldes
by Dalene Matthee
Language: Afrikaans
Release Date: October 2, 2012

Moses Swart, skaapwagter van die Bredasdorpse Strandveld, voel sy hele lewe lank nog dat hy nie hoort in hierdie land van see- en veldmense nie. Hy is 'n uitgespoelde, maar waar kom dié knaende gevoel van 'n ander identiteit vandaan? Totdat hy Lord en Lady van Springfield ontmoet en dadelik besef:...
Book cover of Driftwood
by Dalene Matthee
Language: English
Release Date: October 2, 2012

Early in the twentieth century a four-year-old boy is washed ashore like a piece of driftwood at Rietfontein Bay in the Southern Cape. Plucked from amongst the drowned bodies and the wreckage of the ship which floundered on the rocky reefs, the child is adopted by Willem and Sanna Swart and is given...
Book cover of Kringen in een bos
by Dalene Matthee
Language: Dutch
Release Date: December 20, 2013

Kringen in een bos is het eerste deel van de Bostrilogie, geschreven door de Zuid-Afrikaanse auteur Dalene Matthee. Saul Barnard is houthakker in het Knysnabos en dat houdt in: arm en ongeschoold blijven en voor altijd een slaaf zijn van de Engelsen. Saul staat daarom op het punt zijn geboorteland...
Book cover of Droombos
by Dalene Matthee
Language: Dutch
Release Date: December 20, 2013

Droombos is het derde deel van de Bostrilogie, geschreven door de Zuid-Afrikaanse auteur Dalene Matthee. De jonge Karoliena Kapp groeit op in het Knysnabos. Dankzij haar scholing op kosten van de kerk en de genegenheid van ondernemer Johannes Stander, heeft Karoliena de mogelijkheid om ergens anders...
Book cover of Moerbeibos

Moerbeibos

roman

by Dalene Matthee
Language: Dutch
Release Date: December 20, 2013

Moerbeibos is het tweede deel van de Bostrilogie, geschreven door de Zuid-Afrikaanse auteur Dalene Matthee. Silas Miggel woont in alle rust met zijn dochter in het Knysnabos, totdat op een dag een groep Italiaanse immigranten een tentenkamp opslaat om een zijderupskwekerij te beginnen. Als dit totaal...
Book cover of Pieternella - Daughter of Eva
by Dalene Matthee
Language: English
Release Date: October 2, 2012

Pieternella, Daughter of Eva opens in the early days of the first white settlement at the Cape of Good Hope, beneath the shadow of Table Mountain, with the Dutch East India Company clinging precariously to a little piece of land - Robben Island - in Table Bay. Eva was one of the first interpreters...
Book cover of Kringe in 'n bos
by Dalene Matthee
Language: Afrikaans
Release Date: January 1, 1984

Saul Barnard is 'n houtkapper met 'n rustelose siel - hy wil vreemdes uit die Bos hou en die vernietiging van die Bos probeer keer. Dan is daar 'n legendariese olifantbul - Oupoot - wat losbreek van sy trop ... Oupoot en Saul het 'n vreemde band tussen hulle. In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa...
Book cover of Toorbos
by Dalene Matthee
Language: Afrikaans
Release Date: January 1, 2003

Toorbos is ´n bosromanse. Dit is die storie van ´n ingewyde 'bosvrou' se intieme verbintenis met die boomhart van die bos, en hoe dit ´n hindernis geword het in haar belewenis van die man wat sy liefkry. Karoliena Kapp is ´n alleenkind wie se moeder drie mans gehad het, en wat as werklik onsimpatieke...
Book cover of Kringe in 'n bos: Skooluitgawe
by Dalene Matthee
Language: Afrikaans
Release Date: July 31, 2014

’n Houtkapper met ’n rustelose siel. ’n Legendariese olifantbul wat losbreek van sy trop … In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul Barnard, deur sy mense verwerp en deur gewetenlose houtkopers tot kneg verneder; Oupoot, eindeloos agtervolg deur jagters. ’n...
Book cover of Moerbeibos
by Dalene Matthee
Language: Afrikaans
Release Date: January 1, 1987

Italiaanse sywurmboere word ingevoer om ’n sybedryf te kom vestig in Gouna se boswêreld, maar moerbeibome verseg om in potklei te groei. In die strawwe boswinter word die verwarde immigrante geteister deur reën, koorssiekte en onbegrip, en raak hulle al meer verbitter teen die goewerment wat hulle...
Book cover of Fiela's Child
by Dalene Matthee
Language: English
Release Date: December 15, 2011

Set in nineteenth-century rural Africa, Fiela's Child tells the gripping story of Fiela Komoetie and a white, three-year old child, Benjamin, whom she finds crying on her doorstep. For nine years Fiela raises Benjamin as one of her own children. But when census takers discover Benjamin, they send...
Book cover of Fiela se kind
by Dalene Matthee
Language: Afrikaans
Release Date: January 1, 1985

God vergewe ons baie, maar God vergewe ons nie die kwaad wat ons ´n kind aandoen nie. Aan die een kant van die berg, in die Lange Kloof, woon Fiela Komoetie, verknog aan haar hanskind - deur die Here aan haar 'toebetrou' een nag toe sy hom as driejarige gekry het waar hy voor haar deur staan en huil,...
Book cover of Fiela's kind

Fiela's kind

roman

by Dalene Matthee
Language: Dutch
Release Date: December 4, 2013

In Afrika dwaalt een kind te ver het bos in. Hij komt niet terug. Na dagen van koortsachtig zoeken, wordt de hoop opgegeven hem ooit nog terug te vinden. Negen jaar later treffen twee ambtenaren, bezig met een volkstelling, aan de andere kant van het grote Knysnawoud een blank jongetje aan, Benjamin....
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy