Lydia en die loodgieter

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Lydia en die loodgieter by Anita du Preez, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Anita du Preez ISBN: 9780624056690
Publisher: Tafelberg Publication: December 20, 2012
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Anita du Preez
ISBN: 9780624056690
Publisher: Tafelberg
Publication: December 20, 2012
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

"Kunsdosent Lydia woon heerlik in haar eie huisie in Observatory, waar sy haar bed met niemand hoef te deel nie. Veral nie met haar eksman nie – die dodelik aantreklike maar neurotiese professor Bernard le Fleur. Totdat die loodgieter haar wasbak kom regmaak. Joshua Ferreira is ’n fees van ’n man. Sy donkerblou oë kyk tot diep binne-in Lydia en sy sterk hande skud dinge in haar wakker wat sy lankal afgeskryf het. Nou is alles anders. Bernard begin egter medikasie neem vir sy obsessief-kompulsiewe gedrag en hy wil Lydia terughê. Een van haar skilderye word gekies vir ’n uitstalling by ’n eksklusiewe galery in Parys, en daar, in die pragtige, romantiese stad van die liefde, vorder sake vir Lydia tot by ’n kruispad. Wie moet sy vertrou? Haar mooi, slim professor, of die sterk, sexy loodgieter? Kunsdosent Lydia woon heerlik in haar eie huisie in Observatory, waar sy haar bed met niemand hoef te deel nie. Veral nie met haar eksman nie – die dodelik aantreklike maar neurotiese professor Bernard le Fleur. Totdat die loodgieter haar wasbak kom regmaak. Joshua Ferreira is ’n fees van ’n man. Sy donkerblou oë kyk tot diep binne-in Lydia en sy sterk hande skud dinge in haar wakker wat sy lankal afgeskryf het. Nou is alles anders. Bernard begin egter medikasie neem vir sy obsessief-kompulsiewe gedrag en hy wil Lydia terughê. Een van haar skilderye word gekies vir ’n uitstalling by ’n eksklusiewe galery in Parys, en daar, in die pragtige, romantiese stad van die liefde, vorder sake vir Lydia tot by ’n kruispad. Wie moet sy vertrou? Haar mooi, slim professor, of die sterk, sexy loodgieter? Kunsdosent Lydia woon heerlik in haar eie huisie in Observatory, waar sy haar bed met niemand hoef te deel nie. Veral nie met haar eksman nie – die dodelik aantreklike maar neurotiese professor Bernard le Fleur. Totdat die loodgieter haar wasbak kom regmaak. Joshua Ferreira is ’n fees van ’n man. Sy donkerblou oë kyk tot diep binne-in Lydia en sy sterk hande skud dinge in haar wakker wat sy lankal afgeskryf het. Nou is alles anders. Bernard begin egter medikasie neem vir sy obsessief-kompulsiewe gedrag en hy wil Lydia terughê. Een van haar skilderye word gekies vir ’n uitstalling by ’n eksklusiewe galery in Parys, en daar, in die pragtige, romantiese stad van die liefde, vorder sake vir Lydia tot by ’n kruispad. Wie moet sy vertrou? Haar mooi, slim professor, of die sterk, sexy loodgieter? "

More books from Tafelberg

Cover of the book Reënboog in die sand by Anita du Preez
Cover of the book In stede van die liefde by Anita du Preez
Cover of the book Lokstem van die liefde by Anita du Preez
Cover of the book Speurhond Willem op reis by Anita du Preez
Cover of the book Ena Murray Omnibus 17 by Anita du Preez
Cover of the book Waar liefde begin by Anita du Preez
Cover of the book Die despoot van Duiwelskloof by Anita du Preez
Cover of the book Geërfde liefde by Anita du Preez
Cover of the book Die liefde oorwin by Anita du Preez
Cover of the book Die tonnel by Anita du Preez
Cover of the book Fort van die kappiedraers by Anita du Preez
Cover of the book When Zuma Goes by Anita du Preez
Cover of the book The Messiah's Dream Machine by Anita du Preez
Cover of the book Liefste Koos by Anita du Preez
Cover of the book Stralerjakkers by Anita du Preez
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy