Schalkie van Wyk Keur 5

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 5 by Schalkie van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie van Wyk ISBN: 9780624052104
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie van Wyk
ISBN: 9780624052104
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Anderkant môre wag geluk:  ‘n Vakansie op haar oom se wynplaas is net wat Nicky le Riche nodig het om van haar hartseer te vergeet en helderheid te kry oor dr Erich de Lange, wat al so lank met haar wil trou.  Sy aanvaar ‘n pos as privaatverpleegster vir tant Monica Volkema en wanneer Reinder haar kom oplaai plaas toe, ontketen sy onwetend ‘n hele kettingreaksie van afguns, konkelary en misverstand. Lise Kirsten se geaardheid bring sonskyn aan al die inwoners van Heimat – almal behalwe die hovaardige en verwaande Herman Raubenheimer.  Terwyl Lise die verpleegster vir tant Renate is, en Deidré se kameraad, is sy vir Herman niks meer as ‘n arm verpleegster wat haar suster se foute moet regmaak nie.  Dis net oom Jopie wat sien dat die Son van liefde wil-wil deurbreek in hulle verhouding.  In ‘n Bruid vir Eduard  lyk Liesel Botha se toekoms rooskleurig wanneer Martin Eloff haar vir ‘n naweek Durban toe nooi.  Maar gou kom sy agter dat hy minder edele bedoelings het.  Gelukkig is daar ’n lang, donker vreemdeling daar wat tot haar redding sal kom – of gáán hy?

More books from Tafelberg

Cover of the book Ena Murray Omnibus 19 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Rabbedoe se temmer by Schalkie van Wyk
Cover of the book The Orange Earth by Schalkie van Wyk
Cover of the book Narkose vir die hart by Schalkie van Wyk
Cover of the book Om ’n reënboog te vang by Schalkie van Wyk
Cover of the book Liefde sonder hawe by Schalkie van Wyk
Cover of the book Die bruid van Blouberg by Schalkie van Wyk
Cover of the book 'n Lang, vreemde pad by Schalkie van Wyk
Cover of the book Ettie Bierman Keur 5 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Locum vir liefde by Schalkie van Wyk
Cover of the book Ena Murray Omnibus 17 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Ontmoet my in Patong by Schalkie van Wyk
Cover of the book Wild as It Gets by Schalkie van Wyk
Cover of the book Fiela se kind by Schalkie van Wyk
Cover of the book Omdat jy my liefhet by Schalkie van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy