Aan die einde van die reënboog

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Aan die einde van die reënboog by Schalkie van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie van Wyk ISBN: 9780624057413
Publisher: Tafelberg Publication: November 26, 2012
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie van Wyk
ISBN: 9780624057413
Publisher: Tafelberg
Publication: November 26, 2012
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

"Toe Annemarie de Villiers, welgestelde Boeremeisie uit die Kaapkolonie, die onstuimige Boererepublieke besoek om haar vermiste broer op te spoor, het sy geen benul gehad van wat die toekoms vir haar inhou nie . . . Met haar aankoms by haar bestemming ontbreek die blye verwelkoming wat sy te wagte was. Skaars het haar fynversorgde voetjies egter die stasieperron betree, of ’n baie aantreklike, blonde Engelse offisier omhels haar hartstogtelik en lei haar met luide liefdesbetuigings weg. Die “Engelsman” blyk toe ’n Boerespioen te wees, baie aktief betrokke by die Vryheidsoorlog. Die feit dat Annemarie haar hart op hom verloor, dra ook nie by om sake te vergemaklik nie. Sy word daarvan beskuldig dat sy ’n medepligtige was in ’n sameswering teen die Britse regering en slegs haar verraaier-neef se vriendskap met die vyande van sy volk bied haar weer haar vryheid. Haar blonde spioen stuur briefies, blomme, beloftes . . . maar is dit net ’n set om haar samewerking te bekom? En waar bevind haar broer, Jean, hom? ’n Mens kan tog nie sonder meer soos ’n groot speld verdwyn nie . . . "

More books from Tafelberg

Cover of the book Grenslose liefde by Schalkie van Wyk
Cover of the book Ena Murray Omnibus 27 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Wilna Adriaanse-omnibus 2 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Brand Pretorius - In the Driving Seat by Schalkie van Wyk
Cover of the book Slavin van La Liberté by Schalkie van Wyk
Cover of the book Sophie en Sophia (Ultrasatyn) by Schalkie van Wyk
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 4 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Hart van die son by Schalkie van Wyk
Cover of the book Emma se eerste keuse by Schalkie van Wyk
Cover of the book New Keepers by Schalkie van Wyk
Cover of the book Dokter sonder grense by Schalkie van Wyk
Cover of the book My Kubaan by Schalkie van Wyk
Cover of the book Junior in Saal 7 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Dogtective William in New York by Schalkie van Wyk
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 2 by Schalkie van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy