Waar liefde begin

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Waar liefde begin by Schalkie Van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie Van Wyk ISBN: 9780624083658
Publisher: Tafelberg Publication: December 6, 2017
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie Van Wyk
ISBN: 9780624083658
Publisher: Tafelberg
Publication: December 6, 2017
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Lani Taljaard en haar beste vriendin besluit dis tyd om op hul eie voete te staan. Hulle is jong, gekwalifiseerde joernaliste en benodig lewenservaring en genoeg geld om die pot aan die kook te hou. Die skilderagtige kusdorpie Silwersee is net die regte plek om dit te doen. Lani wens haarself nou al jare lank geluk omdat geen man nog daarin kon slag om haar gedissiplineerde emosies te versteur nie. Dokter Jan-Erik van Eeden met sy onbetwisbare selfversekerdheid is egter die oorsaak van onbekende sensasies. Dié donkerkopman met die silwergrys oë laat haar siel nie met rus nie en Lani hou nie daarvan om nie in beheer te voel nie. Hoekom beveel tant Marcia boonop vir Lani om nie vir haar ma van Jan-Erik se teenwoordigheid te vertel nie? Wat het jare gelede tussen die Van Eedens en die Taljaards skeefgeloop?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Lani Taljaard en haar beste vriendin besluit dis tyd om op hul eie voete te staan. Hulle is jong, gekwalifiseerde joernaliste en benodig lewenservaring en genoeg geld om die pot aan die kook te hou. Die skilderagtige kusdorpie Silwersee is net die regte plek om dit te doen. Lani wens haarself nou al jare lank geluk omdat geen man nog daarin kon slag om haar gedissiplineerde emosies te versteur nie. Dokter Jan-Erik van Eeden met sy onbetwisbare selfversekerdheid is egter die oorsaak van onbekende sensasies. Dié donkerkopman met die silwergrys oë laat haar siel nie met rus nie en Lani hou nie daarvan om nie in beheer te voel nie. Hoekom beveel tant Marcia boonop vir Lani om nie vir haar ma van Jan-Erik se teenwoordigheid te vertel nie? Wat het jare gelede tussen die Van Eedens en die Taljaards skeefgeloop?

More books from Tafelberg

Cover of the book As liefde ontwaak by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Laduma vir die liefde by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Om Amelie se tafel by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Toorbos by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Van sorg na liefde by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Heler van skade by Schalkie Van Wyk
Cover of the book In die blou kamp by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Eiland van vervulling by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Early One Sunday Morning I Decided to Step out and Find South Africa by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Die man met die geel oë by Schalkie Van Wyk
Cover of the book The President's Keepers by Schalkie Van Wyk
Cover of the book 'n Stukkie van jou hart by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Thula-Thula (English Edition) by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Ena Murray Omnibus 36 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Ettie Bierman Keur 12 by Schalkie Van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy