Eensaam op Wegdraai

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Eensaam op Wegdraai by Ena Murray, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ena Murray ISBN: 9780624066972
Publisher: Tafelberg Publication: July 20, 2013
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Ena Murray
ISBN: 9780624066972
Publisher: Tafelberg
Publication: July 20, 2013
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

’n Skaduwee skuif oor Bokkie en Tokkie se sorgelose kaalvoetlewe, waarin sokkerspel saam met die dorpseuns die hoogtepunt van pret is. En die rede? Ontluikende vroulikheid . . . ’n vloekwoord en blykbaar ’n ongeneeslike siekte. Dis veral juffrou Estelle Huizeman se arendsoog wat dié dinge opmerk. Nog meer, daardie fyn oog bespeur ook die manlikheid van hul wewenaar-pa en skoolhoof, Henk Beukes. Die tweeling besef gou hulle sal ’n blink plan moet smee as hulle nie juffrou Huizeman as hul nuwe ma wil hê nie. Want dis duidelik sy het haar visier ingestel op dié aantreklike wewenaar van Jagershoek. Die oplossing: hulle soek eerder self ’n moeder so na hul hart. En die aangewese plek is Soek en Vind, tydskrifhoekie vir eensames. So word Eensaam op Wegdraai geskep – eensame, aantreklike wewenaar van sewe en dertig, op soek na ’n vrou wat raad kan gee met dertienjarige tweelingdogters. Al wat Bokkie en Tokkie nou moet doen, is om uit al die aansoeke die régte een te vind. Iemand wat ’n eie ma vir hulle kan wees. Want só ’n vrou sal tog hul pa se hart ook steel, of hoe?

More books from Tafelberg

Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 8 by Ena Murray
Cover of the book Melktert en kaviaar by Ena Murray
Cover of the book Baas van Babilon by Ena Murray
Cover of the book Victoriavalle van liefde by Ena Murray
Cover of the book Goue horisonne by Ena Murray
Cover of the book Ena Murray Omnibus 22 by Ena Murray
Cover of the book Tafelberg Short: The African University? by Ena Murray
Cover of the book Die kralebruid by Ena Murray
Cover of the book Toxic mix by Ena Murray
Cover of the book Ena Murray Keur 6 by Ena Murray
Cover of the book Wat Meisies moet weet by Ena Murray
Cover of the book Wewenaar van Groene Weide by Ena Murray
Cover of the book Sonpad na Zanzibar by Ena Murray
Cover of the book Rots van Stormbaai by Ena Murray
Cover of the book Rabbedoe en rissiepit by Ena Murray
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy