Omdat jy my liefhet

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Omdat jy my liefhet by Elsa Winckler, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Winckler ISBN: 9780624086185
Publisher: Tafelberg Publication: September 6, 2018
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Elsa Winckler
ISBN: 9780624086185
Publisher: Tafelberg
Publication: September 6, 2018
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Dis Livie Mulder se beurt om vir ’n maand in haar oorlede tante se huis op Greyton te gaan bly. Dis beslis nie die ideale bepaling in die testament nie, maar Livie benodig die erfporsie om uiteindelik ’n belangrike droom te verwesenlik. Sy moet egter noodgedwonge op mense aangewese wees wanneer alles nie volgens plan verloop nie. Bart Coetzee red haar telkemale uit ’n penarie. Dis ongelukkig dieselfde man wat haar van die eerste oomblik af verkeerd opgevryf het. Die feit dat hy dodelik aantreklik is, maak haar rug net nog stywer. Bart het Greyton toe gekom om stil te lewe, en om te probeer ontsnap van die een gebeurtenis wat hom byna vernietig het. Daarom vermy hy nou enige verdere komplikasies – veral vroue – in sy lewe. Sal hy kan aanbeweeg, en die hartseer van vier jaar gelede begrawe? Boonop moet Livie ook besluit of sy kans sien vir ’n toekoms saam met Bart.

More books from Tafelberg

Cover of the book Middernagmusiek by Elsa Winckler
Cover of the book Die Poort 3: Helers by Elsa Winckler
Cover of the book 'n Bruid vir Graaf Debussy by Elsa Winckler
Cover of the book I Beg to Differ by Elsa Winckler
Cover of the book BreinBliksem by Elsa Winckler
Cover of the book Anna Atoom en die seerower se dolk by Elsa Winckler
Cover of the book Sour Grapes by Elsa Winckler
Cover of the book Ver pad na Königsee by Elsa Winckler
Cover of the book The Orange Earth by Elsa Winckler
Cover of the book Elf dae in Parys by Elsa Winckler
Cover of the book Melodie Omnibus 3 by Elsa Winckler
Cover of the book Die despoot van Duiwelskloof by Elsa Winckler
Cover of the book Chirurg van harte by Elsa Winckler
Cover of the book Omdat jy jy is by Elsa Winckler
Cover of the book Plekkie in die son by Elsa Winckler
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy