Sushi en sjampanje

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Sushi en sjampanje by Kristel Loots, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Kristel Loots ISBN: 9780624063995
Publisher: Tafelberg Publication: November 20, 2013
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Kristel Loots
ISBN: 9780624063995
Publisher: Tafelberg
Publication: November 20, 2013
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Jacki loer skelm na trourokke, maar sy’s nie desperaat nie, nooit! Wanneer sy en Pulani Facebook inspan om haar verloofde (en baas) Gary te ontbloot vir die flippen fake wat hy is, raak sake lelik. Nou sit Jacki sonder iemand om te cuddle, sonder ’n werk en sonder ’n bed. Tamatiestraat. Haar ma het kinders by dosyne en is te weird vir woorde, en haar broer wil Gary donner, maar dit gaan Jacki nie help nie. En die poste wat in die koerant geadverteer word, is nie geskik vir ’n meisie wat darem half en half ordentlik is nie. Toe ’n verruklike man met Einstein-hare haar ’n werk aanbied, vermoed sy daar’s ’n ding in die drinkwater. ’n Musikant in ’n tux wat funky vioolmusiek maak, is ’n alte mooie ding, maar Jacki self sing vreeslik vals en pas nie in by die hemelse musiek wat Giovanni Ignacio Mancini uit sy Stradivarius tower nie. Sy wil op ’n hoë noot leef, maar dit voel vir haar of sy heeltemal van haar wysie af is. Want nie alleen maak Giovanni musiek wat ’n standbeeld sal meevoer nie, hy kan ook ’n vrou behoorlik vasvat en van haar voete af soen . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Susanna M Lingua-keur 11 by Kristel Loots
Cover of the book Betrayed by Kristel Loots
Cover of the book Tracking the future by Kristel Loots
Cover of the book Rugby in our blood by Kristel Loots
Cover of the book Helena Hugo Eerste Keur by Kristel Loots
Cover of the book I Beg to Differ by Kristel Loots
Cover of the book Eating for Sustained Energy 4 by Kristel Loots
Cover of the book Elsa Winckler Eerste Keur by Kristel Loots
Cover of the book Geheime liefde by Kristel Loots
Cover of the book The Camp Whore by Kristel Loots
Cover of the book Ridder in 'n wit jas by Kristel Loots
Cover of the book Maryna se liefdeslied by Kristel Loots
Cover of the book Eat Well, Feel Well by Kristel Loots
Cover of the book Yskoue, vuurwarm liefde by Kristel Loots
Cover of the book Ruiter van my drome by Kristel Loots
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy