Verbode liefde

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Verbode liefde by Malene Breytenbach, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Malene Breytenbach ISBN: 9780624050490
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Malene Breytenbach
ISBN: 9780624050490
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Marian Sinclair en haar niggie Morag hou vakansie op die Skotse eiland Mull en gaan met groot vooroordele tuis by Kasteel Glenbogan, die setel van die aristokratiese familie wat hulle veronderstel is om te verfoei weens ’n eeue oue familievete.Op Glenbogan leer hulle die MacLean-broers ken as mense wat vriendelik en gasvry is. Veral sir Roderick, die oudste broer en laird van Glenbogan, slaan Marian se voete (teen haar wil en beterwete) onder haar uit. Marian kan haar aangetrokkenheid tot Roderick nie verklaar nie; hy het immers ’n paar duisterhede in sy verlede. Spoedig begin vreemde ongelukke en teespoed die Kasteel ry. En dit wil selfs lyk asof iemand probeer om van Marian ontslae te raak. . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Marian Sinclair en haar niggie Morag hou vakansie op die Skotse eiland Mull en gaan met groot vooroordele tuis by Kasteel Glenbogan, die setel van die aristokratiese familie wat hulle veronderstel is om te verfoei weens ’n eeue oue familievete.Op Glenbogan leer hulle die MacLean-broers ken as mense wat vriendelik en gasvry is. Veral sir Roderick, die oudste broer en laird van Glenbogan, slaan Marian se voete (teen haar wil en beterwete) onder haar uit. Marian kan haar aangetrokkenheid tot Roderick nie verklaar nie; hy het immers ’n paar duisterhede in sy verlede. Spoedig begin vreemde ongelukke en teespoed die Kasteel ry. En dit wil selfs lyk asof iemand probeer om van Marian ontslae te raak. . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Die engel rook skelm by Malene Breytenbach
Cover of the book Emma se eerste keuse by Malene Breytenbach
Cover of the book Rugby in our blood by Malene Breytenbach
Cover of the book Die voorskootbataljon by Malene Breytenbach
Cover of the book Vlug na Santorini by Malene Breytenbach
Cover of the book Ena Murray Omnibus 29 by Malene Breytenbach
Cover of the book Signed, Hopelessly in Love by Malene Breytenbach
Cover of the book Kristel Loots-omnibus 1 by Malene Breytenbach
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 7 by Malene Breytenbach
Cover of the book Anna Atoom en die digitale draak by Malene Breytenbach
Cover of the book Pieter-Dirk Uys: The Echo of a Noise by Malene Breytenbach
Cover of the book Wild as It Gets by Malene Breytenbach
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 3 by Malene Breytenbach
Cover of the book Donkerland by Malene Breytenbach
Cover of the book Rebecca by Malene Breytenbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy