Dokter sonder grense

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Dokter sonder grense by Malene Breytenbach, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Malene Breytenbach ISBN: 9780624049593
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Malene Breytenbach
ISBN: 9780624049593
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Joernalis Clare Rutland wil haar enigste broer, dokter Nick Rutland, in Sierra Leone gaan soek waar hy vir die humanitêre organisasie Dokters sonder Grense werk.  Sierra Leone is in ’n bloedige burgeroorlog gewikkel en Clare het ‘n jaar laas van Nick gehoor.   Clare weet dat Nick se enigmatiese vriend, die Franse dokter Louis du Plessis, wat hom oortuig het om by Dokters sonder Grense aan te sluit, ook in Sierra Leone  is. Heimilik wil sy ook vir Louis gaan soek – ten spyte, of eerder as gevolg van hulle geskiedenis. Daarom dat sy vir Spies Lategan, geharde voormalige lid van die Suid-Afrikaanse Spesiale Magte, kry om haar te help om die dokters te probeer kontak. Maar Spies is’n ladies man en moeilik om mee saam te werk.  Te midde van die chaos en gruwels van oorlog, en die gevaar waarin sy dikwels verkeer, moet Clare boonop deur emosionele storms worstel.

More books from Tafelberg

Cover of the book Veldpad van verlange by Malene Breytenbach
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 5 by Malene Breytenbach
Cover of the book Eensaam op Wegdraai by Malene Breytenbach
Cover of the book Omdat jy my liefhet by Malene Breytenbach
Cover of the book Onder die radar by Malene Breytenbach
Cover of the book Oos na die son by Malene Breytenbach
Cover of the book Ettie Bierman Keur 4 by Malene Breytenbach
Cover of the book Êrens is daar liefde by Malene Breytenbach
Cover of the book Speurhond Willem in die ruimte by Malene Breytenbach
Cover of the book Anderkant Pontenilo by Malene Breytenbach
Cover of the book Vlinder teen die ruit by Malene Breytenbach
Cover of the book The Adventures of Anna Atom by Malene Breytenbach
Cover of the book Hartstog op see by Malene Breytenbach
Cover of the book Waar liefde begin by Malene Breytenbach
Cover of the book Die wêreld van Charlie Oeng by Malene Breytenbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy